Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaia Hydro-Spa and Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gaia Hydro-Spa and Guest House is in die stil en spogbuurt Sunset Beach wat sentraal tussen Kaapstad, die Noordelike Voorstede en gewilde bestemmings langs die Weskus geleë is. Dit is minder as 10 minute se stap vanaf die Atlantiese Oseaan wat talle semi-privaat strande, rustige wandelpaadjies, ongelooflike sonsondergange en 'n verskeidenheid watersporte bied.

Selfsorgverblyf word in 2 VIP-suites op die boonste verdieping, en 1 VIP-gesinsuite op die onderste verdieping aangebied. VIP Suite 1 bied slaapplek aan 2 gaste, VIP Suite 2 bied slaapplek aan 4 gaste en VIP Suite 3 bied slaapplek aan 8 gaste. Al die suites het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaia Hydro-Spa and Guest House bied osoon-ontspanningspakkette, geneesbehandelings en masserings aan. Dit behels die halfdag Triple Ozone Package wat infrarooi-sauna, 'n Kneipp-bad, ozone-borrelbad, Vichy-stort, ozone-saunakapsule en masseerstoel insluit. Kies die Essential Vitality-pakket wat 'n hele dag se behandelings is, 'n afskilferende liggaamskrop en 'n kosdemonstrasie wat jy kan eet insluit. Bespreek die Pure Indulgence-pakket en geniet 'n vollyfmassering, 'n kopmassering en 'n oornagverblyf in een van die fantastiese VIP-kamers teen 'n spesiale prys.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike sitareas op die grondverdieping, braaigeriewe en 'n osoonswembad sonder chemikalieë. Psigiese voorlesings, energiewerk, chakra-balansering, reiswerk, regressie en lewensafrigting is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Gaia Hydro-Spa and Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gaia Hydro-Spa and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diluta-rylaan 29, Sunset Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a4140611fdc4d5b7b38e54cb72ef013104668429c0e263bacbd76660d1ae83476fe96ac6a479bd6219d661ce308e829a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 29 Diluta Drive Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.857034 18.494104