LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gaia's Gift - Shepherds Cottage | LekkeSlaap
+9

Gaia's Gift - Shepherds Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 671, Rietkuil, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gaia's Gift - Shepherds Cottage is 'n kleinhoewe, wat met 'n grondpad bereik word. in Rietkuil tussen kanolavelde in die Overbergstreek. Die hut is ideaal vir 2 persone wat op soek is na 'n wegbreek uit dit stad.

Dié houthut maak gebruik van gas en sonkrag en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n komposvorming-toilet en 'n stort. 'n Gas-geyser verskaf warm water. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n yskas wat met sonkrag werk, 'n eenplaatstoof, en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware.

Komplimentêre tee, koffie en suiker word met aankoms voorsien. Die eenheid het 'n Weber-braai op die stoep. Gaste kan langs die staproete ,langs die rivier volg en die rustige omgewing geniet. Gaste kan ook sterrekyk op 'n onbewolkte nag.

Gaia's Gift - Shepherds Cottage is ongeveer 29 km vanaf Swellendam en 35 km vanaf Heidelberg.

Slaapplek

’n Bespreking by Gaia's Gift - Shepherds Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Gaia's Gift - Shepherds Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Erf 671, Rietkuil, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gaia's Gift - Shepherds Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 671, Rietkuil, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eFVsI0GBS5BMLpRw7yyoZOCYVF7uDV0PdYnMi8EuD3y3m8zbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Erf 671 Rietkuil 6743 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.062654716226 20.693761126056
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!