Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaikou Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriët Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Gaikou Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Estie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estie R
Enkelreisiger

Het die kort verblyf geniet.

Lekker rustige omgewing as jy wil ontspan. Pragtige natuurskoon. Akkommodasie is baie gerieflik en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P
Enkelreisiger

Goeie verblyf.

Als was lekker en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous. Loved how warm and welcoming the front of the house was. Beautiful stay.

Everything was perfect. Would definitely go back in a heartbeat. Keep it up, guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dina V
Gesin met tieners

Baie kort.

Ons het lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies. Mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik aangenaam verras en pragtige ligging.

Lekker gekuier, nie veel wat kan verbeter nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese wegbreek uit die besige stad.

Die perfekte plek om te bly vir die verkenning van 'n nuwe dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek het een nag oorgeslaap. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Die noodlig vir load shedding het baie gehelp. Pragtige buite-area met braaifasiliteite. Die internet was wisselvallig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation, beautiful setting.

Had a lovely relaxing weekend at Gaikou, had fun on the bikes, breakfast was great! Staff were all very helpful and accommodating. Definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan S
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Daar was net nie genoegsame warm water nie. Verder het ons lekker gebly en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, gasvry, asemrowende landskap.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies en skoon en die omgewing rondom die lodge word goed onderhou. Daar is baie om te doen soos visvang, stap (die river walk is baie rustig), gholf, swem en meer. Definitief die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely extraordinary location! Loved it.

Awesome and great value for money. The breakfast was to die for and great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, fantastiese kamers,

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig weens die rustigheid van die omgewing en ruim verblyf.

Vir die prys het ons meer aandag aan die fyner besonderhede verwag. Die koffie en tee was basies en beperk, net genoeg koffiemoer en bruinsuiker vir twee koppies koffie. Daar was ook geen melk in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax with a view!

We really enjoyed the weekend away at the Gaikou Lodge. It has a great view and reception was friendly. I wish we could stay another night to experience some more hiking trails into the forest!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Professionele diens, netjiese en vars beddegoed, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, kos vir die siel.

Heerlike naweek geniet, diens was puik, kon selfs vroeër inboek. Eenheid was perfek en keurig dekoreer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmare O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Fantastiese uitsig.

Het die kuier baie geniet. Uit die dorp maar tog loopafstand na die naaste eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, friendly staff and excellent service.

So we wanted an ideal place to break away to. This was definitely it. We walked for hours in the mountains. Any questions were answered immediately and the staff went that extra mile to service our needs. I would recommend this gem and I will certainly book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gaikou Lodge se terugvoer

Thank you very much for visiting us, and the awesome review. We are glad you enjoyed your stay, and hope to see you again!!
Kind regards
Management

Gaikou Lodge
Letsie C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letsie C
Saam met vriende

Absoluut awesome location!!

Ons was mal oor die ruim kamers en badkamer. Tuine is pragtig, puik ligging, goeie linne en beddens. Die personeel moet net meer aandag aan detail gee, my filterkoffie is nooit tydens ons 4 dae-verblyf hervul nie, en daar was geen funksionele elektriese aansluiting vir haardroërs nie. Maar ons het heerlik gebly en sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, vriendelik en skoon.

Die omgewing is pragtig. Die kamers is mooi, goed toegerus en baie skoon. Die personeel is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gaikou Lodge se terugvoer

Dankie dat u ons by Gaikou Lodge besoek het, ons hoop om u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
Lidia-kamers
Losiesbestuurder

Gaikou Lodge
Ja-Pe v - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ja-Pe v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, but is not self catering as advertised!

I loved the stay, it is beautiful, but on the site it said that it is self catering. We love to make our own food if we go to a beautiful place that we pay for and enjoy the area, but there is only a kettle to make tea and coffee. There was a braai area, so braai your meat and veggies. Thank goodness the weather allowed us to braai or we would have to order takeaway. On the website it also said there is a restaurant on site, but that is not true. The breakfast in the morning was very nice. Would not go back, unless I do not have to cook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gaikou Lodge se terugvoer

Thank you very much for your feedback, it is much appreciated. We do have a dining room, which is not a restaurant as such, but we offer to arrange lunch and dinner for guests if we have some advanced notice. Our Family Villas are self-catering with everything that is needed. The only thing our rooms don’t offer is an oven or hob. We provide braais or Webers as an alternative instead. I will amend our listing to reflect this and thank you for taking the time to let us know your requirements in more detail.

Gaikou Lodge
Jurgen M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen M

Heerlik, netjies, fantastiese omgewing!

'n Verblyfplek wat ek sal aanbeveel! As daar iets is wat ek moontlik as verbetering kan voorstel is dit dat die groep bymekaar behoort gehuisves te word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gaikou Lodge se terugvoer

Hi
Thank you very much for your message. All our villas are private but not very far apart, just enough for privacy but we do have 2 Family Villas that sleep 4 to 6 people and Villas that are joined together but private rooms.
The ideal situation is to please book as much in advance as you can so that we have availability and can, therefore, book you into adjoining rooms, otherwise you might be separated by a few meters but all our villas are quite close to each other.
Kind regards,
Lidia,
Lodge Manager,
Gaikou Lodge.

Gaikou Lodge
Vanaf
R2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 69, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6c7329779e996253ec53dc017a64f008b89eb43a4b814d9d4e20c9a9430a2a8675b4bbeb59eb970a248a68554f9aa0d69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 69 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.010897084235 20.458645820618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem