LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by GailForce Cottage | LekkeSlaap
+12

GailForce Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir GailForce Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Hulle is vriendelik.

GailForce Cottage's terugvoer

Thank you, Michelle. We are looking forward to welcoming you back to GailForce Cottage.

GailForce Cottage
Keenan Juwain C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan Juwain C
Enkelreisiger

Fantasties!

Alles oor die plek was tops. Gasheer was vriendelik en gee om. Beslis van nou af my plek. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome!

Everything about the place was tops. Host was kind and caring. Definitely my go-to place from now on. I would definitely recommend this place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

GailForce Cottage's terugvoer

Thank you for your wonderful review.
Looking forward to welcoming you back Keenan.

GailForce Cottage
Alvina S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the stay!

Beautiful cottage, friendly people, relaxing and safe.

Anna D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dankie Andre vir alles en het dit baie geniet by jul pragtige plekkie. Sal vir seker weer daar kom bly as ons weer blyplek soek in die Kaap.

GailForce Cottage's terugvoer

Baie dankie Anna vir jou goeie resensie. Julle is altyd welkom by GailForce Cottage. Ook baie geluk met jou 2 Oceans Marathon. Lekker bly en sien julle gou weer.
Dankie,
Andre

GailForce Cottage
Tiffany A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany A
Gesin met klein kinders

Amazing getaway.

My husband, my baby and I went to GailForce Cottage on short notice just for a break. The cottage was gorgeous. It was really a home away from home. I have never met anyone has friendly and helpful as our hostess. Her hospitality was highly appreciated. My husband and I loved the peace and quiet away from our hectic work schedule. I do want to go back in the near future. I have already recommended the GailForce to my family and friends.

Melinda V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed geleë.

Ons moes gaan vir besigheidsredes en GailForce Cottage was base goed sentraal geleë vir ons. Baie netjies en veilig en die eienaar van GailForce was baie vriendelik en het haar beste gedoen om aan al ons wense te voorsien en het graag gehelp met enige iets wat ons benodig het. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeffcoatlaan 33, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbEcR76zAQ1Kz8qIjEJJEZYDIoOiS8K6PzIcDoQamHLj6rzHCAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 33 Jeffcoat Avenue Bergvliet 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04569 18.4575299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!