LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gainsborough House | LekkeSlaap
+23

Gainsborough House

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-straat 1 , SW5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gainsborough House is 'n gastehuis in Vanderbijlpark, 'n stad op die Vaalrivier in die suide van Gauteng. Dis die tuiste van Emerald Casino Resort, Emfuleni Gholfbaan, die Vaal Mall.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n elektriese kombers, bedlampies en 'n waaiverwarmer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n binnebraai-area. Die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die huis het buite-areas, 'n swembad en 'n grasdak-lapa.

Slaapplek

’n Bespreking by Gainsborough House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Gainsborough House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gainsborough-straat 1 , SW5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Gainsborough House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-straat 1 , SW5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKygaoA1QSRcFm5m8mAKyFhPAMXuL5cfyMrcXRz28QzqBLoQpRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1 Gainsborough Street SW5 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.732576351487 27.826084672003
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!