LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gainsborough House | LekkeSlaap
+23

Gainsborough House

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Gainsborough House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tebogo T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo T
Saam met vriende

We had a great time.

The house is very clean, in a quiet suburb and near shopping centres.

Jaynay B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaynay B
Gesin met tieners

Groot gerieflike huis.

Sal net dat hulle kyk na stoele by die swembadarea. Kampstoele nie in 'n goeie kondisie nie. Eetkamerstoele ook al begin lostrek, maar andersins het ons baie lekker gebly.

Leandre O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre O
Saam met vriende

Baie netjies, groot plek.

Ons het regtig baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek. Die kamers, kombuis en kuierarea is baie groot en netjies.

Urshula W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urshula W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik met basiese dienste en naby winkelsentrum.

Groot spasie met baie pakplek as benodig. Netjies skoongemaak en hul voorsien beddegoed en handdoeke. Bied WiFi, maar dit kom en gaan soos area gebruik toeneem.

Chris W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Gesin met tieners

Very comfortable and a home away from home.

I highly recommend Gainsborough House. The owner is very friendly and helpful.

Amanda M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met vriende

Everything was perfect, nothing to complain about.

My friends loved the place, kitchen had everything we needed for self-catering. Thanks to the manager who went all out to see if we are happy. Highlight was that we had the house for ourselves! Thank you.

Anel S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die heerlikste, aangenaamste plekke waar ons al ooit tuisgegaan het. Sal definitief weer van jul gebruik maak.

Almal is vriendelik, dit is netjies en skoon en sentraal geleë. Sal nie weer ander verblyf gebruik in Vanderbijl nie.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-straat 1 , SW5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKygaoA1QSRcFm5m8mAKyFhPAMXuL5cfyMrcXRz28QzqBLoQpRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1 Gainsborough Street SW5 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.732576351487 27.826084672003
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!