Laingsburg Akkommodasie by The Grand Hotel | LekkeSlaap
+18

The Grand Hotel

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 109 resensies vir The Grand Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Annelise V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurstellend.

Die eenheid se vloer was ongelukkig nie skoon nie, ek moes vir 'n besem vra. Dit was verskriklik warm met geen water in die krane. Ons moes vir drinkwater gaan vra, wat kamertemperatuur was. Die ontbyt was egter heel goed.

Hein K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ontvangsdame bly na werksure om vir ons te wag. Super vriendelik.

Johan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Statige ou dame.

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Die karakter van die gebou is mooi behou. Sal beslis weer daar oornag.

Hendri D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel kort onderhoud. Ons kamer was langs die kombuis en baie geraas kon gehoor word. Die krane was los in die wasbak en doe gordyne voor die vensters kon nie heeltemal toemaak nie. Dit is goed genoeg vir een nag seker, maar nie langer nie.

Ek dink met bietjie moeite kan die hotel baie beter doen.

Makkie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker soos altyd!

Vriendelik ontvang, netjiese kamer en baie baie lekker geëet! Sal beslis weer gaan oornag daar!

Karen R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was redelik.

Die hotel is mooi voorlangs, maar die gebou is verwaarloos. Kamer mooi, skoon en linne in 'n baie goeie toestand. Die stort het goed gewerk met die spesiale waterbesparings-geyser. Die personeel het effe op hulle eie stoom aangaan. Hulle is almal baie vriendelik en behulpsaam maar effe onprofessioneel en kort definitief leiding.

Cindie A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cindie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat maak Grand, so grand?

Die hotel is maklik om te vind. Parkering is voor die hotel en nie agter 'n hek. Die prys sluit ontbyt in, maar nie 'n TV in die kamer. 'n TV in die kamer kom teen 'n ekstra koste. Ontbyt begin eers 07:00 in die oggend. Effens laat as 'n mens vroeg in die pad wil val. TV moet eerder ingesluit wees en ontbyt opsioneel teen 'n verdere prys. Dit het nie gelyk of die kamer voor die tyd reggemaak was nie. Daar was geen seep in die badkamer en die kamervloer was vuil. WiFi was nie opvangbaar in die kamer nie. Nie seker of die hotel sy naam 'n eer aandoen nie. Dit was nie grand nie, wat jammer is want die personeel was baie gaaf.

Jeannette B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean neat, staff very friendly and considerate.

Grand hotel is just off the main highway with the police station opposite it so not so noisy. There is plenty of parking as well.

Michelle C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Besigheidsreis

Baie vriendelike en tegemoetkomende personeel. Warm en hartlik. Goeie kos.

Beveel hierdie vriendelike, netjiese hotel sterk aan. Goeie linne en kos.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and accommodating staff. Warm and hearty. Good food.

Highly recommend this friendly, neat hotel. Good linen and food.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marisa T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa T
Saam met vriende

Baie netjies en sentraal.

Beslis die moeite werd as jy net vinnig 1 nag wil oorslaap op pad êrens heen. Alles is baie netjies en skoon en die Nicole, die ontvangsdame, kelnerin, kroegdame en sommer portier, is altyd vriendelik en baie behulpsaam. Ons het te vroeg gery om die ontbyt te geniet, maar aandete was heerlik. Vat maar 'n bottel wyn saam aangesien daar nie was nie.

Mariaan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan K
Saam met vriende

Was heerlik om daar te oornag.

Die gasvryheid van die personeel en behulpsaamheid was uitstekend. Aandete was interessant, want omtrent alles op die menu vir aand was nie beskikbaar nie, maar ons kon darem uiteindelik geholpe kom, en het lekker geëet en gekuier.

Piet T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie beter gesien vir goedkoper.

Better verwag. Plankvloer raas baie as mense rondloop in die nag.

Jakes C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C
Enkelreisiger

Lekker blyplek.

Goeie rusplek na 'n lang dag se reis met 'n lekker ontbyt en vriendelike personeel.

Karen V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Bobotie was baie lekker en brownie die beste ooit!

Was 'n heerlike oorslaap tydens ons reis na die Kaap. Kon die rolstoel hanteer en die kamer het genoeg spasie binne gehad alhoewel dit nie die rolstoel kamer was nie. Heerlike aandete in 'n snoesige woonkamer het ons reg gestem vir 'n lekker nagrus. Die kamer het 'n goeie verwarmer in gehad en die koue het ons eers begroet toe ons die volgende oggend moet vertrek. Motors staan voor onder kamera en hoofstraat is sigbaar vanaf die stoep.

Sonia S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, genotvolle verblyf.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam, kamers is baie skoon en die personeel is vriendelik en behulpsaa. Heerlike verblyf, word hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service, enjoyable stay.

Reception was friendly and very helpful, rooms were clean, staff is very friendly and accommodating. Very enjoyable stay, highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Peter L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Enkelreisiger

Convenient for my purpose but very basic accommodation.

Basic accommodation, clean but simple room with curtain-less shower. Food served was surprisingly good. Staff pleasant and helpful. Location not great. Laingsburg not great.

Nicole D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole D
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Almal was vriendelik en behulpsaam.

Jannie F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Sien sterre.

Jeandre C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre C
Enkelreisiger

Vriendelike flinke diens, waarde vir geld.

Baie stil, rustig en mooi netjiese verblyf. Gronde netjies en veilige parkeerplek vir voertuig.

Pieter D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Aangenaam.

Die Grand Hotel is 'n aangename oornagstop.

Marina D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marina D
Saam met vriende

Skoon, maar instandhouding kort baie werk.

Personeel baie gaaf en behulpsaam. Plek is skoon. Kos was goed. Gebou baie verwaarloos.

Dewald J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Aangenaam.

Goeie waarde vir geld. Mense is vriendelik.

Bea C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C
Enkelreisiger

Heerlik en gemaklik.

Grand Hotel was presies wat ek nodig gehad het tydens my reis en het alles voorsien wat ek aan kon dink. Inderdaad die fooi werd - inteendeel, vir wat ek betaal het, het ek baie minder verwag en soveel meer gekry. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Charl M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Gesin met klein kinders

Friend staff with great customer service.

We had a great experience.

Jan-harm S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-harm S
Gesin met klein kinders

Gemaklike oornagverblyf.

Die hotel het heelwat karakter. Verblyf is gerieflik en gemaklik. Personeel is redelik behulpsaam.

Melandri O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly vir die een aand. Die kos is lekker en die kamers is meer as genoeg. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam.

Joggie R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money and excellent service.

We enjoyed our stay very much i will recommend this Hotel.

Cecilia M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M
Gesin met tieners

Gerieflik met gasvrye ontvangs.

Gerieflike kamers met lugreëling. Veilige parkering. Verskeidenheid op spyskaart vir aandete beskikbaar. Nie in hoofstraat waar vragmotors heelnag deurry nie verseker goeie nagrus. Ons sal weer hier oornag.

Nobonke V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nobonke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, bedaard, ordentlik en beskaafd.

My enigste kritiek is dat ek seker is dat die bestuur 'n matjie of twee kan bekostig as mens van die bed afklim in die nag. Die klipteëls is baie koud op pad na die badkamer toe. Ek verstaan die punt teen diefstal, maar mens kan darem menslik bly teen 'n moontlike verlies van 'n paar rand, of hoe? Verder, goedversorgde kamer, nie te pretensieus nie, en gelukkig werk die verwarmer. Goeie kombinasie van oud en nuut.

Corne B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie mooi en ou hotel. Ons het lekker gebly met goeie diens.

Jannie F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie netjies en het lekker gebly.

Fred K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker soos altyd.

Een van die ruwe diamante van die Karoo. 'n Plek wat op jou groei en elke keer aan ons verwagting voldoen. Baie lekker gebly en die ontbyt was meer as die moeite werd. Die feit dat dit troeteldiervriendelik is pas ons soos 'n handskoen. Netjies, skoon, ruim en bekostigbare verblyf op die langpad.

Johan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Enkelreisiger

Lekker geslaap, net koue stort gehad.

Sien sterre.

Zandri W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri W
Enkelreisiger

Vriendelik.

WiFi swak in kamer.

Judy V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Judy V

Afgeskeep en niks wat ons sal laat teruggaan nie.

Katmis in kamer, te min koffie, toiletpapier en afgeskeepte ontbyt. Wasbakprop seël nie, net die absolute minimum word voorsien.

Inie K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Inie K
Gesin met tieners

Vriendelike diens, heerlike kos. Ons het dit geniet.

Ons dubbelbed was effens ongemaklik.

Celeste O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste O
Gesin met klein kinders

Effens meer verwag.

Indien hulle beter voorsiening kan maak vir klein kinders (klimrame/sandput ens) sal dit baie help. Omdat die hotel se tuin so klein is, was dit baie moeilik om ons kleinding uit die kwaad te hou.

Fred K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Vriendelik ontvang. Alles was beskikbaar in die kamer. Tegmoetkomend met troeteldiere met 'n kamer wat 'n buite-area het. Lekker warm nag, maar lugversorger het effektief gewerk. Asdrommetjie in die kamer is 'n noodsaaklikheid. Lekker gebly en voldoen The Grand Hotel aan al die vereistes vir 'n ideale oornagrusplek.

Mickey V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mickey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pass this hotel and find a better place!

Management is basically non existent! I was unfortunately placed in one of the “back” rooms which did not have WiFi, had paint peeling from the walls, no toilet paper, TV had no remote and the sound it delivered could hardly be heard, no secure place to park your vehicle at night. Bathroom floor dirty. This place, the back rooms as being called, differs 100% from the pictures published on website. I have pictures to prove my point! Will not easily recommend this to anyone at the tariff of R900 which I paid! Pass The Grand Hotel.

Peter D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Netjies,skoon en goed toegerus.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die ontbyt was ook baie lekker en smaaklik. Die karakter van die hotel vat jou baie jare terug in die verlede. Puik waarde vir geld en sal weer van die fasiliteit gebruik maak. Sal dit aanbeveel vir enige person wat die rustigheid van die Karoo wil beleef.

Ernst V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf stil en privaat.

Verblyf met karakter, skoon en aangenaam.

Liesl D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Saam met vriende

Baie lekker geslaap en heerlik geëet.

Die kamers en hele hotel was skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Aandete was heerlik en baie bekostigbaar en ontbyt was heerlik verfrissend met die lekkerste tuisgemaakte muesli stafies. Ek beveel dit beslis aan.

Gerhard R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo-bly.

Dit was heerlik stil en rustig met goeie TV-programme en personeel was altyd reg om 'n bydrae te lewer.

Dick O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde en uitstekende ontbyt.

Daar was nie water in die krane nie, maar dit is vinnig reggestel sonder dat ons verontrief is. Ontvangs was vriendelik, alles skoon en netjies. Baie goeie ontbyt en lekker aandete. Sal weer daar bly.

Idalia V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Idalia V
Saam met vriende

Baie mooi ou gebou en gerieflike kamers.

Alhoewel die hotel reg langs die polisiekantoor is sal dit lekker wees as die voertuig agter 'n heining kan wees.

Annetta V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n skoon plek om te oornag.

Ons het net daar oornag. Baie aangenaam en gasvry. Ontbyt was baie lekker.

George V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie gasvryheid. Goeie veiligheid. Goeie fasilitiete. Modieuse kamer. Lekker ou plattelandse hotel. Lekker ontbyt.

Gerhard S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Uitstekend

Die hotel is skoon en stil. Die personeel is vriendelik en professioneel. Die ontbyt is ook uitstekend.

Veronica P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica P
Saam met vriende

Heerlike, veilige en gemaklike oorblygeriewe na 'n lang dag op die pad.

Die ontvangs was vriendelik, bedagsaam en baie hulpvaardig. Die kamer was skoon met baie gemaklike beddens met vars skoon handdoeke. Kon heerlik uitrus in 'n veilige omgewing. Die ontbyt was heerlik en vullend. Sal beslis weer daar oornag.

Ansophi V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansophi V
Gesin met tieners

Baie netjies, gerieflik, skoon en vriendelike diens. Sal enige tyd aanbeveel.

Sien sterre.

Jurie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Vriendelik ontvang. Onseker of die bed skoon lakens gekry het vandat vorige besoekers daar was. Ontbyt effe traag, maar heeltemal bevredigend.

Carin P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Saam met vriende

Food was delicious!

See the stars.

Sonya N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vêr bokant ons verwagting van 'n plattelandse hotel.

Was deur ontvangsdame baie goed ontvang en het welkom gevoel - was net teleurgesteld dat sy nie kennis gedra het dat ons wel reeds betaal het nie en sou daar ander mense gestaan het saam ons sou ek nogal nie so great daaroor gevoel het, toe sy moes bel en seker maak nadat sy met oortuiging gesê het dat ons nie betaal het nie. Die ontbyt was nie "wow" nie maar dit was O.K. Ek sou baie graag 'n snippermandjie (vuilgoedmandjie) in die kamer wou gehad het - het maar ons weggooigoed saamgeneem om iewers anders weg te gooi. Anders as dit was ons verblyf daar baie lekker en was ons aangenaam verras. Sal weer daar oornag.

Cheryl L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustig, maar nie veel om te doen nie.

The Grand Hotel's terugvoer

Dit is baie waar. Hier is nie veel om te doen nie. Sal beslis daaraan aandag gee, veral vir families met jong kinders. Groete

The Grand Hotel
Js V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Js V
Saam met vriende

Uitstekende ligging. Vriendelike personeel.

Die akkommodasie was netjies. Die handdoeke was skoon en het lekker geruik, net jammer vir die gat in een handdoek. Die houtvloere was 'n plus, die klank as jy daarop loop verleen sy eie bekoring. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die pryse van aandete-geregte en drankies uiters billik.

The Grand Hotel's terugvoer

Baie dankie. Handoeke kort aandag. Ons kan net verbeter met tyd. Groete

The Grand Hotel
Chantal K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal K

Uitstekende diens.

Vriendelike ontvangs en uitstekende diens, kamers netjies en skoon.

Alvar K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alvar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for a stay over.

It was fine. Nice stay over.

Johan P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is net 'n slaapplek.

Slegs soet rosé wyn per glas. Ander wyne word slegs per bottel verkoop. Die vleis van die beef curry was baie taai.

Tommie P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie P

Uitstekende gasvryheid en hartlikheid.

Ek het as atleet aan 80 km Karoo Marathon deelgeneem en hotel was op lekker stil en veilige plek geleë. Diens was uitstekend en ek sal beslis wees van hotel gebruik maak.

Frank W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Ons het aandete en ontbyt gehad. Die kos was lekker en goed geprys. Die kamer was skoon en netjies. Die TV-stel sal in die toekoms moet aandag geniet of vervang word.

Fred K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gebly met ontbyt as bonus vir die prys.

Baie lekker oornagplek op pad na die Kaap. Flink en vriendelike diens. Aangename ontbyt wat jou spesiaal en tuis laat voel.

Hendrik B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met vriende

Plek was netjies en skoon.

Asemrowende omgewing. Almal is vriendelik. Sal enige tyd oorslaap daar. Wil net dankie se vir The Grand Hotel se mense. Julle was awesome. Dankie vir die heerlike kamer. Ek en my suster dit baie geniet. Dankie ook vir die ontbyt die volgende oggend. Dit was heerlik.

Priscilla F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skoon en rustige plek om te oornag.

Die kamer wat ons gekry het was vir my bietjie beknop. Ek het 'n ruimer kamer verwag. Tog was dit skoon en netjies. Die warm water in die badkamer by die stort en wasbak het net straaltjies geloop. Ons het maar daarmee saamgeleef aangesien dit blyk dat daar waterbeperkings is. Ek merk dat daar nie elektriese komberse is nie. Dit mag dalk erg koud raak in die winter. Die ontvangs was hartlik en ons kon die motor onder die kamervenster parkeer.

Leana D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker en rustig. Hulle het ons in die hoofhuis geakkommodeer waar 'n TV in die kamer is, terwyl ons betaal het vir 'n kamer buite sonder 'n TV.

Daar was so 2 dingetjies wat hulle gerus kan regstel, soos die bedlampie wat nie by die muurprop kan bykom nie en sodoende nie gebruik kan word langs die bed nie. Ook het die wasbak se water baie stadig uitgeloop, duidelik 'n verstopping. Verder kort daar hang- en neersitplek in die badkamer. Daar is genoeg spasie daarvoor, mens word genoodsaak om jou klere en grimeertassie op die grond te sit, wat nie wenslik is nie.

Michelle V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Ons is na 'n lang reis ontvang met wonderlike gasvryheid en 'n pragtige kamer wat uitloop op 'n lekker tuin vir die kinders om te speel.

Daar is 'n rustigheid rondom die plek asook baie karakter. Ons het 'n heerlike aandete sowel as ontbyt daar genuttig. Heerlike Karoo tjops! Kamers is baie skoon en personeel uitsonderlik behulpsaam en vriendelik.

Charmaine P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Gesin met klein kinders

Wonderful!

We enjoyed every moment. It was relaxing and neat.

Devora R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devora R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were pleasantly surprised by The Grand Hotel and found it good value for money.

We stayed here as we were wanting to see Matjiesfontein and could not get suitable accommodation there. A small criticism is that we would have preferred more privacy in the bathroom setup, but other than that, we couldn't fault it.

Gert K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Gesin met klein kinders

Lekker vir oorslaap en verder ry, met lugversorging en lekker ontbyt.

Goed geleë en net wat nodig is om oor te slaap op pad na die Kaap of terug. Lekker koue lugversorging en ook lekker ontbyt vroeg in die oggend.

Jakobus B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus B
Gesin met tieners

Perfekte oorslaapplek vir 'n Karoo-ervaring.

As jy opsoek is na 'n oornagblyplekkie in Laingsburg, is die Grand Hotel 'n perfekte opsie! Baie vriendelik en netjies!

Annetjie L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rusplek.

Baie lekker akkommodasie. Skoon en stylvol. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie plek om oor te slaap op pad Kaap toe van Johannesburg af.

Elize Z - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en uiters skoon.

Hulle was bedagsaam en baie hulpvaardig met 'n puik ontbyt. Sal vir seker weer daar gaan oornag. Ontvangs was sonder fieterjasies en die kamer was uiters skoon en netjies. Ontbyt was absoluut heerlik.

Tersia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons ondervinding was nie so lekker met die hotel nie. Niemand om te help met jou bagasie nie. Ons het die hoenderpastei gehad vir aandete - so sout ons kon dit nie eet nie. Die kamer was baie skoon en netjies. Die ontbyt was baie basies - word nie gevra hoe jy jou eiers wil gaar hê nie. Die WiFi werk ook net by ontvangs en nie in die kamers nie.

The Grand Hotel's terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer. Ons is besig om ons aandetes op te gradeer. Bestuur moet gedurig die meisies aanpraat i v m gasvryheid en hulpvaardigheid. Ons hoop om u weer te sien.Groete

The Grand Hotel
Fransie R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan na 'n lang reis van Gauteng af.

Baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is pragtig met die spierwit linne. Ons het 'n goeie nagrus gehad en 'n heerlike ontbyt geniet en was reg vir die pad na Gordonsbaai. Sal die Grand Hotel enige tyd kan aanbeveel.

Ryno V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag-akkommodasie.

Geen klagtes. Alles was in orde gedurende ons verblyf.

Frederick L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Netjies, gerieflik en met lugversorging.

Estie C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C
Saam met vriende

Was 'n lafenis na 'n hele dag op die pad.

Sal dit aanbeveel vir enige reisiger.

Riaan W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en gemaklik.

Het ons verblyf geniet. Die personeel baie vriendelik en baie behulpsaam. Enigste probleem was dat die kamer na rook geruik het met ons aankoms. Kamer baie mooi.

David M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker daar gebly.

Dit was ons laaste oornagplek voordat ons huis toe gegaan het. Net soos al die plekke waar ons oornag het was die hotel besonders. Die personeel doen moeite, die kamer is netjies en die ontbyt uitstekend. Ek kan die hotel aanbeveel. Dit is stil en jy kan rustig verkeer op die voorstoep of rondloop in die dorp.

The Grand Hotel's terugvoer

Baie Dankie!! Dit was 'n pleaser. Ons weet daar is nog baie om op te verbeter. Tot volgende jaar.

The Grand Hotel
Pamela N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela N

Dit was goed. Benodig beter aandetes en ontbyt.

Dit is reg vir net een aand. Daar is geen geriewe om kos of koeldrank koud te hou nie. Ons het nie geweet hulle het kroeg-geriewe nie.

Charmaine S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Almal was baie gasvry en die kamers was baie netjies en skoon. Heerlike Karoo-gasvryheid - sal definitief weer daar bly.

Elmarie S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir oornagverblyf en heerlike ontbyt.

Mooi, netjies en skoon. Ons het die verblyf geniet. Hulle gaan die plekkie binnekort opgradeer.

Noleen R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Noleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar baie onpersoonlik.

Geen veilige parkering vir motors.

Hennie H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Aangenaam en hoogs aan te beveel.

Theo K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ek sou graag ontbyt daar wou eet, maar die ontbyt word te laat bedien. Die stort se waterdruk is baie swak en sal aandag moet kry.

Rozelda R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algeheel baie goed en baie mooi.

Sien asb. die sterre.

Samuel F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Lekker oorgeslaap en ontbyt geniet.

Dick V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verbeterings aan ou gebou. Baie netjies en skoon. Goeie nagrus geniet!

Die kamer self was baie netjies en gerieflik ingerig.

Henriette T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Henriette T

Glad nie wat ek voorgestel het nie.

Ek is jammer om te sê dat ons baie teleurgesteld was in die verblyf. Stort se mure was so vuil dat ons liewer nie gestort het nie. Net een warm kombers vir twee enkel beddens, moes gaan vra vir nog. Nie eers 'n keuse van hoe jy jou eiers wil eet nie.

Louis K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Skoon en netjiese kamer, vriendelike ontvangs!

Johan J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Aangename mense.

Ek sal hulle graag aanbeveel by my vriende. Die warm water was net 'n probleem. Watervloei baie stadig en 'n mens moet dit fyn reguleer om nie te verbrand of te koud te kry nie. Dit kan aandag kry.

Faan V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en onlangs opgeknap.

Kamer was netjies en skoon en smaakvol ingerig.

Elmarie D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Saam met vriende

Goeie keuse vir oorslaap

Die netheid van die hotel en kamers was opvallend - storte was perfek skoon.

Marcel J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Vir mense wat ver reis is dit voldoende vir oornagverblyf. Die personeel is vriendelik en die hotel is netjies en skoon.

Laurette N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laurette N
Gesin met klein kinders

Algemene netheid nie goed nie.

Die algemene netheid van The Grand Hotel was nie goed nie en die lugversorging in die kamer het nie gewerk nie - in Desembermaand!

Kobus V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met tieners

Skoon en goeie diens.

Dit was 'n goeie ervaring.

Chris V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Alles was baie goed sal definitief aanbeveel by familie en vriende. Sal graag wil sien dat aandetes ook bedien word.

Christo L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo L
Besigheidsreis

Glad nie lekker nie.

Ongepoetste, raserige gaste wat die plek so oorneem dat 'n mens wegkruip in jou kamer. Bestuurder/eienaar glad nie in sig nie.

Sias B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne!

Ons het heerlik geslaap en 'n aangename stewige ontbyt geniet.

Christiaan S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan S

Duur vir wat mens kry.

Teen R600 per nag het ek ten minste 'n TV in die kamer en warm water by aankoms verwag.

Christa G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa G

Die gastehuis self is pragtig en skoon, maar daar is nie veilige parkering nie.

Sien die sterre hieronder.

Hennie D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Baie goeie, lekker en onspanne atmosfeer.

Koos V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed met alles wat mens nodig het vir oorslaap.

Die stort kan 'n afskorting kry wat verhoed dat die "hele" vloer vol water spat. Ontbyt is ingesluit, maar ons het vroeg reeds vertrek.

Ester D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester D
Gesin met tieners

Dit was great!

'n Lekker veilige oorslaap na 'n lang dag. Perfek, sonder tierlantyntjies. Die ontbyt was great!

Kobus S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie.

Dit was baie gerieflik. Ons het lekker daar gekuier en geslaap. Dankie!

Pierre J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J

Skoon, vriendelik en gasvry.

Lekker gerus op ons reis na die Kaap. Goeie plattelandse gasvryheid.

Theo K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Toe ek daar kom, is vir my gesê dat ek nou n kamer kry mét 'n TV. Dit gaan my R180 meer kos. Ek sou verwag dat alle geriewe in hierdie klas darem 'n TV sou hê. As al die kamers nie TV's het nie, is die verskil darem baie groot as dit net oor die TV gaan ...

Tobie S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie S
Saam met vriende

Great!

Sien die sterre hieronder.

Ds Andries N - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ds Andries N

Uiters vriendelike ontvangs en diens in 'n ontspanne atmosfeer met 'n pragtige groot kamer!

Die kamer was pragtig, skoon en versorg. Hulle pizza was heerlik en Gal-Gihon het 'n ontspanne atmosfeer met vriendelike diens.

Ronell H - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm geslaap. Baie dankie.

Kamer was mooi skoon en gerieflik. Die vloer het dalk 'n goeie uitvee gekort.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiestraat 1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1rTL37wzUeUFCbXBlFhdS6VxpbG8ExOzUsi9DInqTgxIcW5YwG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 1 Station Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.197184041873 20.860172510147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za