Sea Park Akkommodasie by Galene Centre | LekkeSlaap
+17

Galene Centre

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Galene Centre
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Katryn V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, wonderlike uitsig, lekker rustige wegbreek.

Baie baie dankie Patrick, Sherryl en Jimmy. Jul was awesome. Ons sal jul definitief weer kom besoek.

Marvin A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin A

Rustig.

Baie leka plek en dankie vir Jimmy en Patrick wat mooi agter ons gekyk het.

Mandi V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi V
Saam met vriende

Fantastic time at Galene Centre with friends.

We stayed at Galene Center for 6 nights in January 2018 and had the best time. We were 6 adults and 6 kids and everyone enjoyed themselves. The view was amazing and the fact that there are stairs that lead you onto the beach was just fantastic. Patric went out of his way to make us feel welcome and he checked up on us to make sure that we were happy with everything. There were security beams that were put on in the evenings and it did go off twice, but Patric and the security company were there to check it out and it was only the cats that triggered the beams. Very good response from them. The place could do with some TLC. The floors were not that clean when we checked in, but we asked Jimmy the next day to clean it nicely for us. Other than that, we would highly recommend Galene Centre to anyone that want to have a brilliant vacation! Thank you so much Galene!

Nosipho M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M
Saam met vriende

Great weekend away.

We really enjoyed ourselves, everything was perfect, Thanks to Patrick and Sheryl for the warm welcome, bathrooms were adequate and clean, beds were comfortable and good quality. Best place to clear your mind, the sea view was awesome.

Christiaan O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan O

Almal wil so huisie by die see hê.

Galene het 12 dorslustige naweek gholfers en week sangers met ope arms ontvang. Die huis is daagliks skoongemaak deur die vriendelike gasheer. Die spook wat in die badkamer se dak bly het niemand skade berokken en is heel vriendelik, moontlik 'n vaal spook. Die treine raas ook nie te veel nie, net jammer daar is nie 'n treinstasie met 'n kroeg naby nie. Ek sal Galene aan enigiemand aanbeveel wat wil wegbreek vir 'n gholf of sangnaweek. Die see-uitsig is onverbeterlik. Dankie Galene, ons gaan jou mis!

Nelly H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelly H
Saam met vriende

Galene Centre is an awesome place for a holiday.

I visited Galene Centre for my birthday weekend with friends and the stay there was very awesome. The condition of the house was top notch and service received from Sherryl. Everything we needed was at our disposal. I can gladly recommend anyone visiting Port Shepstone to try Galene Centre.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-straat 19, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM2zAjQCPuBzU3SFaNb14R0MlvuhwymGbbFTqJU9TxBTs4KJ08Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 19 Beach Front Street Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.701097908867 30.48959422131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za