Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galico House

Selfsorg
Galico House
Vanaf R4 318
R4 318 R2 879
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke word voorsien.

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.

'n Breekskadedeposito is op elke bespreking van toepassing en na 10 dae na uitklok terugbetaalbaar.

Let asb. daarop dat die instansie in 'n woonarea is en daarna streef om goeie verhoudinge met die bure te handhaaf. Streng beleid is daarom in plek en gaste kan versoek word om die perseel te verlaat en hul breekskadedeposito te verbeur indien nie aan hierdie reëls gehoor gegee word nie.

Gaste moet asb. die bure in ag neem en nie oormatige geraas of harde musiek enige tyd van die dag maak nie.

Daar word nie partytjies, studentegroepe, jonkmans- of bruidspartytjies, sosiale partytjies of spanbou by die instansie toegelaat nie.

Die verblyf is nie geskik vir troeteldiere nie, maar uitsondering kan vir gidshonde met 'n voorafreëling gemaak word.

Handdoeke word in die huis voorsien en is slegs vir binne-gebruik. Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke te bring.

Rook is verbode binne die eiendom. Gaste word versoek om die netheid van die huis in stand te hou en te verseker dat dit in skoon is voor uitklok.

Langebaan Holiday Homes is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade van enige aard aan hierdie huis of die inhoud daarvan vir die duur van die gaste se verblyf nie.

Geen inklok na 20:00. Vir elke halfuur wat gaste laat inklok sal daar 'n fooi van R250 gehef word. Hierdie fooi moet met aankoms in kontant betaal word.

As gevolg van die droogte-situasie is geen swembad vir gaste beskikbaar nie.
As gevolg van watertekorte sal geen wasmasjiene beskikbaar wees nie, tensy gaste vir 7 dae en langer bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 318
R4 318 R2 879
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTCynsiBI4DstIXeM5Nz2JBMfiDV8BmqnfRr9qmOUg4nRM4LBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 318 nouVanaf R2 879 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 8 Galico Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.09575 18.03344