Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galico House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Galico House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petri Jacques C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri Jacques C
Saam met vriende

Groot huis met baie lekker kamers en spasie.

Baie lekker huis vir 'n familie of vriende wat saam kom. 2 Braai's en lekker groot kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nafisah I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nafisah I
Gesin met klein kinders

Relaxing stay in a beautiful house near the lagoon.

We enjoyed our time in Langebaan thoroughly. There are one or two maintenance issues like toilets that run continuously and a seal of a shower that was loose, otherwise the house was perfect and extremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galico House se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We hope to see you again soon.
The Team at Galico House
Managed by Langebaan Holiday Homes

Galico House
Azam K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azam K
Saam met vriende

Wonderlik. Kan nie vir beter gevra het nie.

Dit was regtig 'n plesier om in Galico House te bly. Alles is daar, en dit is goed toegerus. Hoë standaarde word gehandhaaf. Dit is stil en rustig en heerlik om in die aande op die dek te sit en kuier met Saldanhabaai se ligte in die verte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galico House se terugvoer

Hallo Hano,

Dankie dat jy ons laat weet het! Terugvoer van gaste af is vir ons baie kosbaar! Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Seën Wense vir die Seisoen
Die Span
Galico House

Galico House
Janene E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene E
Saam met vriende

Salig.

Die huis was baie skoon en netjies. Daar het ongelukkig 'n dreinreuk in die onderste verdieping gehang. Daar was nie 'n botteloopmaker nie, geen oond handskoene of vatlappe nie. Plekmatjies vir onder borde is 'n moet en daar was geen. 2 Ekstra afdroogdoeke sou welkom wees. Verder was ons verblyf heerlik. Ek het die spa-baddens baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 318
R4 318 R2 879
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 318
R4 318 R2 879
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 318
R4 318 R2 879
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galico-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTCynsiBI4DstIXeM5Nz2JBMfiDV8BmqnfRr9qmOUg4nRM4LBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 318 nouVanaf R2 879 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 8 Galico Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.09575 18.03344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem