Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galil Farm Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Galil Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johann C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, weg van geraas en steurnis.

Rustig, weg van geraas en steurnis, enigste probleem is die sein vir selfoonopvangs is baie swak. Die plek beskik oor vol DSTV, maar of die sien of die dekodeerder gee probleme, dus byna geen TV opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en lekker staproete.

Baie rustige plek met pragtige ligging en vriendelike diens. Lekker staproetes in die koppies en langs die rivier af. Die huisie het waarskynlik houe gevat tydens lockdown en het bietjie onderhoud nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Honde- en kindervriendelik. Dam is op drumpel van die huis!

Baie gemaklik, vir familie met kinders en honde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Had a relaxed stay. Beautiful setting. Cottage fully equipped. Wooden floors need some attention. Locals in the area do play music until the early hours, unfortunately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful and serene stay.

The cabin is even more beautiful in person, all the kitchen and braai equipment required was available. Nice hiking trail available, beautiful scenery and more than sufficient privacy. Good host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig en die cottage het werklik alles wat 'n mens nodig het.

Die cottage het 'n pragtige uitsig, mooi berge en 'n pragtige waterval. Die hondjies het die skape en bokke vreeslik geniet, die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Die rustigheid en vars lug was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Gesin met tieners

Lovely cabin, quiet and peaceful.

We really enjoyed our stay. A beautiful spot, but the weather was unkind and the fish weren't biting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brandon S
Gesin met klein kinders

Huis is gaaf, maar het meer verwag.

Niks vis in die dam nie, en dis 'n forelplaas. Nie eers 1 in die dam voor die huis nie. Mense wat daar bly sien ons probeer vang, maar niemand sê niks. Toe ek vra "is hier vis", toe weet hulle self nie. Niks skoonmaakdiens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galil Farm Cottage se terugvoer

Terrible sorry you were so disappointed, but we don't market as a trout fishing 🎣 farm and our regular guests like the cottage to themselves that is why it's not serviced.

Galil Farm Cottage
Tania A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig!

Sal beslis weer terugkom, pragtige huislike omgewing - dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annalize B
Saam met vriende

Excellent! Fantastic!

This was a most fabulous Galil. What a wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies met geen probleme. Sal dit sterk aanbeveel.

Dit was so netjies en rustig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel as hulle na stilte en rus soek. Net 'n waarskuwing: Sorg dat jy alles klaar gekoop het, want die tolpad is duur tensy jy nie bang is om grondpad te ry Dullstroom toe nie. Maar regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton W
Saam met vriende

Lekker, ontspannend en gemaklik.

Het lekker genly en gekuier, Galil het alles wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Saam met vriende

Rustig, pragtige natuurskoon! Huisie baie goed toegerus.

Het ons verbly vreeslik geniet. Manne het ongelukkig geen vis gevang nie, nie eers 'n byt nie. Maar die uitsig oor die berge en die diere op die perseel was ongelooflik. Sal baie graag in die winter soontoe wil gaan om mis oor die berge en heerlike kaggelvuur in die huisie te ervaar. Sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met tieners

Plek waar jou liggaam en siel mekaar kan vind.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Kort wegbreek net om die batterye te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H
Enkelreisiger

Tranquil, spacious, well equipped kitchen.

Ideal for nature walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren R

Great stay.

One of my family members is in a wheelchair. Was concerned about entrance to cottage. Owner went the extra mile and even built an ramp to get into the cottage. Enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
V N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
V N
Gesin met tieners

Perfect spot if you are looking for a breakaway.

The cottage was well furnished and fully-equipped. Perfect for a breakaway from our technology driven and connected lifestyles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petru S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru S
Saam met vriende

Beste keuse indien jy in die natuur wil wees - rustigheid en plaas omgewing laat jou battery herlaai.

Die akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Alles was daar wat jy nodig gehad het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole E
Gesin met klein kinders

Comfortable, beautiful and quiet!

Quiet, beautiful place which was very comfortable with everything we needed. We didn't see or catch any fish, which was a pity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice S
Saam met vriende

Rustige naweek in pragtige natuur.

Volledig toegerus. Silwerskoon. Lieflike natuur in rustige plaasomgewing. Naby aan Dullstroom vir 'n daguitstappie. Sal beslis weer gaan. Baie dankie aan die eienaar vir gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marline D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marline D

Baie netjies en gerieflik.

Dit was so aangenaam om laataand daar aan te kom en so welkom te voel. Die kaggel was reeds gepak. Ons moes net die vuur aansteek en ontspan. Die uitsig en natuurskoon is pragtig. Ons sal definitief weer gaan. Net jammer geen forel gevang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn J
Besigheidsreis

Wonderlike naweek.

Pragtige ligging. Huis is netjies en skoon, maar kort bietjie werk in plekke. Kombuis kort meer beligting en hout dek moet reggemaak word a.g.v. los planke. Andersins definitief die moeite werd. Julle sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig, ideale wegbreek saam met gesin of vriende.

Luuks en gemaklik, home away from home. Alles wat jy nodig het is daar. Baie ruim en lekker leefhuisie. Warm in die winter en baie netjies, baie goed ingerig. Fantasties vir 'n rustige wegbreek, klein seuntjies geniet die buite speel om die dam en klim in die berg vreeslik. Kan ook lekker gaan stap en fietsry. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galil Plaas, Farrafontein-weg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYzMwZTI0LTI1NjctNDhiOC05YWE1LWNhMDJlMTgwOTEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 Galil Farm Farrafontein Road 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.607013213313 30.241492241621