Galil Farm Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galil Plaas, Farrafontein-weg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Galil Farm Cottage is op 'n plaas geleë, minder as 10 km buite Machadodorp en slegs 3 km van die N4 af. Die kothuis is reg teen 'n dam en bied uitstekende uitsigte oor die dam en op die omliggende berge.
Daar is slaapplek vir 5 gaste in 2 kamers, en die leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede kamer en 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon in die leefarea. Daar is 2 badkamers beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea is oopplan en bestaan uit die sitarea met 'n kaggel en eetarea. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale beskikbaar. Buite is daar 'n dek met sitplek en braaigeriewe.
Avonturiers kan enige van die lieflike staproetes in die omgewing gaan doen of selfs bietjie die berg uitklim om die oorblyfsels van die Bokoni-stam se sirkels te gaan besigtig. Galil Farm is net 30 minute se ry van Dullstroom af en gaste kan die winkels gaan verken of 'n lieflike middagete by enige van die vele restaurante gaan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Galil Farm Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Galil Plaas, Farrafontein-weg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Galil Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Galil Plaas, Farrafontein-weg, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom