Galileo Cottage Sutherland

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Galileo Cottage Sutherland is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste.

Die kothuis is 'n regte Karoo-pophuis, gerieflik gemeubileer en in 'n omheinde tuin met 'n privaat ingang geleë. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n induksie-stoof, mikrogolfoond, yskas en 'n elektriese braaipan. Gaste kan in die sitkamer voor die Openview-TV en knus kaggel ontspan met boeke of legkaarte.

Braaigeriewe is beskikbaar buite en daar is ook veilige parkeerplek agter ’n geslote hek. Besprekings kan op versoek by die restaurant gemaak word, by SALT vir sterrekyk asook 'n dagbesoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Galileo Cottage Sutherland sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Galileo Cottage Sutherland gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false