LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gallo Manor Lodge | LekkeSlaap
+15

Gallo Manor Lodge

Gastehuis
Starling Suite
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ruim suite wat uitkyk oor 'n eksotiese tuin met voëllewe en 'n glinsterende swembad. Elke kamer het 'n luukse en suite-badkamer met stort, dubbele granietwasbakke en hoekbad. Die kamers het 'n elektriese skeerpunt, telefoon, mini-kroeg, WiFi, radiowekker en haardroër, asook 'n skinkbord vir vroegoggend tee/koffie. 'n HD TV met hotelsatellietkanale is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Sou dit nodig wees om gaste se rekening te debiteer vir drankies, telefoononkoste, toere, WiFi, ens., na afloop van vertrek, sal ons jou kontak binne 5 dae na vertrek om die debiet te verduidelik. Kinders tussen 0 - 12 jaar bly gratis. Kinders tussen 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie minder as 48 uur verbeur die volle deposito.
- Kansellasie 3-14 dae voor aankoms = 75% van deposito word behou.
- Kansellasie 15-21 dae voor aankoms = 50% deposito word behou.
- Kansellasie 22 dae voor aankoms = Volle deposito word terugbetaal.
- Gaste wat nie opdaag nie = Terugbetaal van deposito volgens die bestuur se oordeel.

Out Of Africa Suite
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Luukse wittebroodkamer met 'n koningingrootte-bed (ekstra lank) en 'n volledige en luukse en suite-badkamer met 'n stort, dubbel-granietwasbakke en hoekbad. Die badkamer het ook 'n kragpunt vir 'n elektriese skeermes. 'n Telefoon, TV (HD-TV met hotelpakket se satellietkanale vir jou gerief), kroegie, WiFi, radiowekker en haardroër is standaard in alle kamers, sowel as 'n gasvryheidskinkbord vir tee en koffie in die oggend.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Sou dit nodig wees om gaste se rekening te debiteer vir drankies, telefoononkoste, toere, WiFi, ens., na afloop van vertrek, sal ons jou kontak binne 5 dae na vertrek om die debiet te verduidelik. Kinders tussen 0 - 12 jaar bly gratis. Kinders tussen 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie minder as 48 uur verbeur die volle deposito.
- Kansellasie 3-14 dae voor aankoms = 75% van deposito word behou.
- Kansellasie 15-21 dae voor aankoms = 50% deposito word behou.
- Kansellasie 22 dae voor aankoms = Volle deposito word terugbetaal.
- Gaste wat nie opdaag nie = Terugbetaal van deposito volgens die bestuur se oordeel.

Emerald Suite
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ’n "deluxe"-dubbelkamer met ’n ekstra lang koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n luukse en suite-badkamer met stort, dubbele granietwasbakke en hoekbad. Kamers het ook 'n elektriese skeerpunt, telefoon, mini-kroeg, WiFi, radiowekker en haardroër, asook 'n skinkbord vir vroegoggend tee/koffie. 'n HD TV met hotelsatellietkanale is beskikbaar en daar is ook ’n privaat patio. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Sou dit nodig wees om gaste se rekening te debiteer vir drankies, telefoononkoste, toere, WiFi, ens., na afloop van vertrek, sal ons jou kontak binne 5 dae na vertrek om die debiet te verduidelik. Kinders tussen 0 - 12 jaar bly gratis. Kinders tussen 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie minder as 48 uur verbeur die volle deposito.
- Kansellasie 3-14 dae voor aankoms = 75% van deposito word behou.
- Kansellasie 15-21 dae voor aankoms = 50% deposito word behou.
- Kansellasie 22 dae voor aankoms = Volle deposito word terugbetaal.
- Gaste wat nie opdaag nie = Terugbetaal van deposito volgens die bestuur se oordeel.

Capri Suite
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Luukse kamer met 'n koninggrootte-bed (ekstra lank). Elke kamer het ’n luukse en suite-badkamer met ’n stort, dubbelgraniet-wasbakke en ’n hoekbad. Daar is ’n koppelpunt vir ’n elektriese skeermasjien. Verder is daar ’n telefoon, kroegie, WiFi, radiowekker, haardroër en ’n gasvryheidskinkbord met tee en koffie. Die kamer het ’n GD TV's met satellietkanale (hotelpakket).

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Sou dit nodig wees om gaste se rekening te debiteer vir drankies, telefoononkoste, toere, WiFi, ens., na afloop van vertrek, sal ons jou kontak binne 5 dae na vertrek om die debiet te verduidelik. Kinders tussen 0 - 12 jaar bly gratis. Kinders tussen 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie minder as 48 uur verbeur die volle deposito.
- Kansellasie 3-14 dae voor aankoms = 75% van deposito word behou.
- Kansellasie 15-21 dae voor aankoms = 50% deposito word behou.
- Kansellasie 22 dae voor aankoms = Volle deposito word terugbetaal.
- Gaste wat nie opdaag nie = Terugbetaal van deposito volgens die bestuur se oordeel.

Venezia Suite
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ’n luukse dubbelkamer met ’n ekstra groot koninggrootte-bed. Elke kamer het ’n luukse en suite-badkamer met ’n stort, dubbelgraniet-wasbakke en ’n hoekbad. Daar is ’n koppelpunt vir ’n elektriese skeermasjien. Verder is daar ’n telefoon, kroegie, WiFi, radiowekker, haardroër en ’n gasvryheidskinkbord met tee en koffie. Die kamer het ’n GD TV's met satellietkanale (hotelpakket) en ’n privaat stoep. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Sou dit nodig wees om gaste se rekening te debiteer vir drankies, telefoononkoste, toere, WiFi, ens., na afloop van vertrek, sal ons jou kontak binne 5 dae na vertrek om die debiet te verduidelik. Kinders tussen 0 - 12 jaar bly gratis. Kinders tussen 13 - 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie minder as 48 uur verbeur die volle deposito.
- Kansellasie 3-14 dae voor aankoms = 75% van deposito word behou.
- Kansellasie 15-21 dae voor aankoms = 50% deposito word behou.
- Kansellasie 22 dae voor aankoms = Volle deposito word terugbetaal.
- Gaste wat nie opdaag nie = Terugbetaal van deposito volgens die bestuur se oordeel.

Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-singel 23, Gallo Manor, Sandton, 2052, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0YTAwZDQ0LWM4NDEtNDAzZC04MTMwLTRlMjA1M2Q5NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 23 Canterbury Crescent Gallo Manor 2052 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.056628672107 28.075389862061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!