Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galvin's House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Galvin's House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Aimee G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aimee G
Gesin met klein kinders

Outside deck area with stunning view of the sunset over the ocean.

Good location to explore the surrounding area. Had the most tasty roosterkoek made by the locals. Unspoilt beach, where we enjoyed a long walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zurika P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zurika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, pragtige uitsig.

Braaigeriewe nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Gesin met klein kinders

Huislik, warm en die mooiste uitsig.

Die uitsig oor die see en die sonsondergang was asemrowend gewees. Die huis is huislik en warm en gee net genoeg ruimte vir 'n gesin. Die diens was baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Butha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Butha V
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste "tipiese"'strandhuis.

Gekuier vir 4 dae met 2 kinders, 19 en 12. Tipiese ouer strandhuis: van die dele kort wel 'n bietjie opknap en daar is matte regdeur (selfs in die hoofbadkamer) wat vir seker kan verander. Alles wat nodig is: gemaklike banke vir boeklees, groot oop skuifvensters vir seelug, seeuitsig oor die strand (verkyker) vanaf die reuse balkon. Dalk die onderste woonstel se onderdakparkering beskikbaar stel vir die boonste gaste. Sou aanbeveel om onder en bo saam te bespreek - die onderste eenheid het gas, wat handig sou wees met al die kragonderbrekings - daar is ongelukkig geen kragbystand of songeysers nie wat bietjie uitdagend is met 8 ure per dag sonder krag. Hilda is fantasties - altyd om die draai om te help. Dalk 'n foto van die braai geriewe langs die huis bysit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie T
Saam met vriende

Gerieflik en gemaklik.

Die huis is baie mooi geleë met 'n mooi uitsig op die see in 'n stil area met 'n baie lekker buite balkon vir kuier om 'n glasie in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peare L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peare L
Gesin met tieners

Ek en my gesin het 3 dae oorgebly.

Ons het bietjie rondgery en die omgewing en omliggende dorpe besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie V
Gesin met klein kinders

Oulik.

Gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie lekker, groot huis. Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dis nie ver van die see af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698b40c091cecd547c0e3e176d69d8cbc986d305d881a3991e8d58eb5bc2afe60e2ed664740132ebef251c8d5945c8211643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 24 Seesig Road Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752291542557 18.228273960973