Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gamagara Africa Private Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Gamagara Africa Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chane R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie.

Netjiese akkommodasie. Ons het 'n poolside kamer bespreek op app maar nie gekry nie. Ons lugversorging het ook nie gewerk nie. Etes is duur vir dit wat mens kry. Ons kos en drankrekening was omtrent R1800 vir 2 ontbytetes en een tweegang-aandetemaaltyd vir twee mense, wat pasta en slaai, en 'n klein brownie was. Kos was heel lekker maar nie ekwivalent aan R275pp nie! Ons het 4 Cokes, 'n glas wyn en Castle Light gedrink. Niks buitensporig nie. Glad nie geskik vir self-catering nie ten spyte van beskrywing wat sê braaigeriewe is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gamagara Africa Private Nature Reserve se terugvoer

Goeiedag Mnr en Mev Rademan.

Baie dankie vir die tyd om 'n resensie te laat. Ons is jammer om te hoor dat julle 'n ander kamer sou verkies het, ongelukkig blyk dit het jul tuin aansig instede van swembad bespreek. Ons sou jul met graagte geskuif het.

Aangaande die self-catering, die kamers is aangedui as geen self-catering. Ons het egter heerlike braaigeriewe maar ons verskaf die vleis en bygeregte en natuurlik is ons heerlike stoep beskikbaar vir ons gaste se gerief.

Ons sal jul graag weer wil terug verwelkom.

Vriendelike groete
Die Gamagara Afrika span.

Gamagara Africa Private Nature Reserve
Lu-amy B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-amy B

Fantastic.

Dit is die moeite werd om daar te gaan bly, goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalahari Magic.

Awesome place to stay. Rooms are great. Hospitality out of this world and a great chef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weybridge-plaas, Dagbreek Dibeng, Kathu, 8447, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6760e49898b7ef69dfadca43a8cd3ea69697ee89804a7dafb4bc1e42be195d9d6f655bc38aa08c3788e85ffcbafbc77b0e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm Weybridge Dagbreek Dibeng 8447 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.493255077327 22.837113788372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem