LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gamtoos Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+14

Gamtoos Bed and Breakfast

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Gamtoos Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stefanie M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n pragtige plekkie met alles en nog meer wat jy benodig. Baie konsidererend om vir ons die beste kamer te gee waar niemand kon pla nie.

By Rippel Hotel heerlike ete geniet.

Joanna V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanna V
Enkelreisiger

Comfortable.

Very comfortable room. Good kitchen facilities.

Bruce M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet and comfortable. Had everything we needed.

Lovely big room with open plan kitchen and lounge area. Nice and private with verandah if you want to braai or chill outside.

Ben K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in die rustige omgewing.

Die gasvryheid en kuier was heerlik. Baie dankie.

Dennis M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Die beste wat ek al by 'n B&B ervaar het.

Sal dit enige tyd aan al my vriende aanbeveel. Mense laat jou soos familie voel.

Rudi S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Besigheidsreis

Oom Radie-hulle het ons baie vriendelik ontvang, alles was baie netjies en skoon. Lekker daar gekuier.

Die Tannie het mooi na ons omgesien om te kyk of ons gelukkig was met alles. Al die nodige geriewe was daar en dit was baie netjies en skoon. Het baie lekker geslaap, maar ons is vroegerig weg so het nie gebruik gemaak van ontbyt nie.

Stéfan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stéfan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies, skoon, lugversorging.

Het fantastiese aircon wat nie in advertensie gemeld is nie en broodnodig is in Patensie. Vriendelike eienaars. Ruim. Netjies en skoon.

Johan B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitnemende gasvryheid van eienaar het baie aangename verblyf verseker.

Akkommodasie bied alles wat nodig is. Ruim en netjies. Veilige parkeerplek vir motor. Baie stil en rustige omgewing.

Charl B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met vriende

Rustige verrassing met netjiese kamers en waarde vir geld.

Ons was 3 families wie se verwagtinge ten volle oortref is. Die kamers was ruim, skoon en gemaklik. Die diens was puik. Die kostes was billik. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir toeriste en Suid Afrikaners. Baie lekker.

Gamtoos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Julle positiewe ingesteldheid as gaste het ook baie te doen oor hoe julle ons ervaar. Om fout te vind is orals maklik. Dit was vir ons net so groot plesier om julle te ontvang en ons waardeer die manier waarop julle julle tuisgemaak het. Kom gerus weer.

Gamtoos Bed and Breakfast
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicky Doubellstraat, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOGI1OGQwLTYxZmMtNDdmNS1hZjFiLTY2OWFlNzkzMThiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Dicky Doubell Street Patensie 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.753450469063 24.818777873347
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!