Gamtoos Guest Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gamtoos Guest Home is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se huis grens in Gamtoos. Die eenheid het 'n privaat ingang, asemrowende uitsigte en is 'n kort entjie vanaf die strand en riviermond.

Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die badkamers het 'n stort, terwyl die ander 'n stort en 'n hoekbad het.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 3 stoele en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n klein area met basiese selfsorggeriewe wat 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n waterkan wat hervul kan word insluit.

Die leefarea bied toegang tot 'n veranda met buitemeubels en uitsigte oor die rivier en die see.

Slaapplek

'n Bespreking by Gamtoos Guest Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gamtoos Guest Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za