Gamtoos Mond Akkommodasie by Gamtoos Guest Home | LekkeSlaap
+14

Gamtoos Guest Home

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Gamtoos Guest Home
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Adele R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele R
Gesin met tieners

Pragtige uitsig oor die lagoon en see in die verte. Stil en rustig.

Die slaapkamers en badkamers is ruim. Die leefarea met klein kombuis, selfsorgarea beknop vir 4 mense. Stoep en tafel buite gerieflik. Steil trappe kan vir ouer persone of baie klein kindertjies problematies wees. Gashere vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig is strand baie ver om te stap oor duine maar die lagoon bied geleentheid vir watersport en swem en Jeffreys is net om die draai.

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle Place 5, Gamtoos Riviermond, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNTE3YTczLTU0YTktNGJkYi04MWY0LWQzMzA3ZWU5NGEyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Fish Eagle Place Gamtoos River Mouth 6360 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-15:00 10:00 -33.9602 25.04378
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za