LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gamu-Lami Gastehuis | LekkeSlaap
+24

Gamu-Lami Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbokstraat 392, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend is - geleë.

Ons is gerieflik naby alle aantreklikhede en ook binne gerieflike afstand na Rosslyn, die Wonderpark-inkopiesentrum, die Akasia privaathospitaal, die Pretoria Noord se inkopiesentrums, die Madeliefiesentrum en Northdale-inkopiesentrum gelee - almal binne 'n radius van slegs 4 km bereikbaar. Die Wonderboomverbinding is slegs 7 km weg.

Die N4 Rustenburg/Witbank snelweg en die R80 tussen Pretoria en Rosslyn is 2,6 km van die Gamu-Lami gastehuis weg.

'n Volledige Engels ontbyt met Suid-Afrikaanse styl word op versoek elke oggend in ons eetkamer aangebied om jou besige dag mee te begin, en dit sal die besoeker ook oor en oor na ons toe laat terugkom.

Ons voorsien ook middagete en/of aandetes op versoek.

Kom en geniet die welbekende Suid-Afrikaanse gasvryheid by ons instansie wat soos jou eie huis sal voel!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterbokstraat 392, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbokstraat 392, Theresapark, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9MvFTXTF6YFxvfkfoVmmny3z6B7IPkDcjPGstr9Cuqy0rMM17R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (plek vir 2) 392 Waterbok Street Theresapark, Akasia 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -25.671912715609 28.143314123154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!