LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gan Eden Guest Cottage | LekkeSlaap
+19

Gan Eden Guest Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofbergweg 32A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gan Eden Guest Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Bela-Bela geleë is. Die kothuis is ideaal geleë, naby die middedorp met talle winkels, restaurante en ander geriewe.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapareas en 1 badkamer. Die hoofslaaparea is op die grondvloer en beskik oor 'n dubbelbed. Die tweede kamer is 'n solder met 2 enkelbeddens. Daar is 'n trap wat daarheen lei en dis die perfekte slaapplekkie vir ouer kinders.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is op die grondvloer en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en stoof. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar en gaste is welkom om gebruik te maak van die braai-area.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, Groot Vyf, voëlkyk, wildritte en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Gan Eden Guest Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Gan Eden Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Stofbergweg 32A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Gan Eden Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofbergweg 32A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNDQxY2NiLWY2NzQtNDYwNy04MGJhLTRlZmRlOTlkMzQ1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 32A Stofberg Road Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -24.879394757153 28.287590146065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!