LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gan Eden Guest Cottage | LekkeSlaap
+23

Gan Eden Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Gan Eden Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bella Nokukhanya D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bella Nokukhanya D
Gesin met klein kinders

The owner or caretaker was very welcoming and friendly, we wished to stay longer.

The place is located just close to everything like their small town, other places with more resources and feel at home- very accommodating place.

Colleen D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable bushveld experience.

Thatched roof chalet with loft in a peaceful neighbourhood with beautiful big trees within walking distance to shops, the resort and spa. Air-conditioner worked really well. Lovely braai facilities too. Very friendly and helpful hosts. A good choice for a family stay in the heart of Bela Bela.

Melisha G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melisha G

Enjoyed the stay. Was very neat and clean. Thank you Marianna for the warm welcome!

Thank you for an awesome stay.

Divya S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place beautiful atmosphere and very friendly people.

It's been a pleasure staying there it's a beautiful house and I'd definitely come back.

Tienie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir heerlike, rustige verblyf. Marianne en haar man was soos ou vriende wat ons eintlik nou eers ontmoet het.

Gina P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Warm ontvangs, netjies en skoon. Sal 100% aanbeveel.

Ernst Z - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst Z
Saam met vriende

Uitstekend.

Dankie Marianna vir julle gasvryheid, en baie dankie dat jy so mooi na ons honde gekyk het. Ons almal het dit baie geniet.

Stienie F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F

Fantasties!

Baie skoon en netjiese gastehuis. Marianna is 'n baie gasvrye, vriendelike gasvrou.

Lebogang M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met vriende

Would like to visit the place again, I really enjoyed every single day of my stay.

We enjoyed in Bela-Bela.

Edwina L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina L
Saam met vriende

It was the best weekend spend with friends and the hospitality was great.

I would recommend the guest house to all my friends and family.

Frikkie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en effektief.

Vriendelike ontvnags. Sal weer daar bly.

Wim B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande bly- en braaiplek.

Marianna was in gereelde kommunikasie met ons op die dag van aankoms. Sy het ons ontvang en baie vriendelik hanteer. Verblyf was uitstaande en privaat. Braaiplek was ook lekker. Alles was ons verwag het. Baie dankie sien gou weer.

Wilson M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilson M
Gesin met tieners

It is a nice cottage at the centre of recreational facilities around Bela-Bela.

Hospitality was great and fulfilling.

Christine P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf.

Dankie vir die gasvryheid. Die gedekte tafel het ons baie welkom laat voel! Sal beslis weer wil kom! Wil nog die nagapies kom kyk. Dankie nogmaals.

Nico M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en Marriana 'n baie gasvrye persoon!

Heerlik gekuier, rustige omgewing en veilig. Lekker om net weg te kom van alles af. Alles wat jy nodig het is daar. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, Marianna, vir jou vriendelikheid, sal weer kom kuier.

Zelda D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Marianna het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het op 'n stadium probleme gehad met die hek en daar is onmiddellik aan aandag gegee. Rustige area en sal beslis weer daar tuisgaan.

Genna P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genna P
Saam met vriende

A beautiful cottage, in a great location. Will definitely be back!

Thank you very much for your hospitality. We had a lovely weekend and couldn’t have asked for a better place to stay!

Amina S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina S
Gesin met klein kinders

Dit was verskriklik lekker.

Die cottage is mooi agter gekyk en Mariaana is baie vriendelik. Alles was perfek.

Madelyn N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn N
Gesin met tieners

Baie goed.

Ons verblyf by Gan Eden Guest Cottage was wonderlik met vriendelike diens en 'n welkome gasvryheid. Dit was 'n heerlike ervaring. Die kinders het dit geniet om in die loft te slaap. Baie dankie Marianna. Ons sal beslis weer kom kuier. Jy is 'n warm en vriendelike gasvrou en jou plekkie is pragtig toegerus en silwerskoon. Alles was lekker, verby- en die teruggaan was swaar. Maar ons sien jou beslis weer. Geniet die res van jou gaste.

Hedley P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig en rustig.

Het rustigheid van die area geniet. Parkering by chalet is knap, maar veilig. Woonplek is toegerus met alles wat nodig is. Eienaar baie behulpsaam en gereeld navraag gedoen of alles in orde is. Sal weer daar kom bly as ons in die omgewing is.

Lucas K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas K
Gesin met tieners

Bly verras.

Baie dankie Mariaan. Ons het so lekker gebly en julle vriendelike gasvryheid het ons sommer tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorbly. Mooi, netjies en gerieflik.

Esme S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme S
Saam met vriende

Die gasvryheid is ongelooflik.

Ons het baie lekker gekuier dis naby geleë aan die mall.

Hanlie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, behulpsaam, gasvry.

Ons het laat aangekom en vroeg gery, maar die gashere was vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker geslaap en kinders het die loft baie geniet!

Antoinette C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Marianna het ons met 'n warm vriendelikheid ontmoet wat ons dadelik tuis laat voel het. Die plekkie het 'n heerlike huislike atmosfeer en is goed toegerus en baie goed geleë in die hartjie van Bela-Bela. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit is soos 'n huis net anderkant jou eie.

Darne P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darne P
Saam met vriende

A beautifully quaint, homely cottage with a superb host.

See stars.

Sean B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons onlangse ervaring by Gan Eden Guest Cottage kan beskryf word as een van die mees gasvryste ervarings wat ons gehad het. Hartsmense.

Thabelo L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabelo L
Gesin met klein kinders

The place felt like home.

The hospitality was good, the place felt like home, my children enjoyed their upstairs room. It was a true value for money experience. It is a walking distance to shops and forever resort.

Anne B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Gesin met tieners

Gan Eden Cottage is rustig, skoon en netjies - ons is vriendelik verwelkom deur die eienaar!

Sal dit enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf!

Manie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Gesin met klein kinders

Moeite werd, sal aanbeveel. Skoon en netjies.

Marianna het ons baie goed ontvang met aankoms. Gevoel of ons by familie kom kuier. Het 'n ekstra kind saamgeneem was geen probleem, het betaling gesort toe ons vertrek. Ook my hond saamgeneem, was vooraf gereël met Marianna. Hul het hond Skyler soos een van hul eie gesien, het hond in hul huis toegelaat terwyl ons uit was. Plek skoon en netjies gewees. Gan Eden Guest Cottage is waarde vir geld, sal dit weer gebruik.

Rene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Rene D
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie.

Ons het een nag oorgebly. Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voorsien. Dit was goed toegerus met die nodige.

Jeannine Z - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannine Z
Gesin met klein kinders

Dit is waarde vir geld.

Het dit baie geniet en is definitief waarde vir geld. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Willem R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker skoon plekkie.

Sal dit aanbeveel vir enige een.

Tasneem S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome weekend getaway.

Just what we were looking for! Quiet, peaceful and a great host! Top service received!

Amanda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was skoon en netjies.

'n Rustige kothuisie met alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Die eienaars was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel.

Rebecca K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K
Saam met vriende

Home away from home.

Marianna the host was the best.the place is centrally located close to everything. Only wished we stayed longer and most of all I loved the privacy we had. Thanks Marianna. See you next time!

Elzabe H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe H
Gesin met tieners

Rustige wegbreek.

Gan Eden Guest Cottage is 'n ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek of om vir 'n aand of twee te oornag. Dit was baie skoon en netjies. 'n Rustige en stil omgewing.

Cathy N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy N
Besigheidsreis

Awesome.

Verblyf baie netjies. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak.

Belina M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belina M
Gesin met tieners

Fulfilled.

From the moment we arrived Marriana was very helpful very good lady. We had so much fun very relaxing quite peaceful and also my kids enjoys sleeping on top deck very lovey will use it again next time!

Pilane O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pilane O
Gesin met klein kinders

A place to be when you need a peace of mind.

A place was beyond my expectations, it was near everything I needed, staff was exceptionally kind and helpful. Will recommend it for families. Place is very spacious especially when with children.

Terence H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Terence H
Enkelreisiger

Nice but could use a regular cleaning.

Please clean the place before guests arrive but the place is beautiful.

Andile N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andile N
Gesin met klein kinders

Awesome.

My family enjoyed the stay.

Maphuti M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maphuti M
Saam met vriende

Coolest place ever.

My friends and I had a wonderful time. This place is so peaceful and the price is beyond reasonable. Marianna is so sweet, you will think you've visited your friend.

Jennifer M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met vriende

Good place for a peaceful weekend.

The place is peaceful and safe. I would visit again and the staff there are friendly.

Stefan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en sentraal.

Alhoewel my kinders klein is en nie in die loft wou slaap nie, was daar heeltemal genoeg plek in die eenheid om matrassies op die vloer by ons neer te sit. Groter kinders sal die loft baie geniet. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik en die huisie is volledig toegerus, maar ons sou gehou het van 'n bad vir die kinders, in plaas van net die stort. Die wintersafslag was ook baie welkom!

Gan Eden Guest Cottage's terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie, Stephan. Dit was baie aangenaam on julle hier te kon akkomodeer. Ek dink jy vewar ons met 'n ander gastehuis waar julle geslaap het. Ons hier by Gan Eden Guest Cottage het 'n bad soos dit vertoon op die foto's.

Mooi dag,
Marianna

Gan Eden Guest Cottage
Princess W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yes I would. Gan Eden was the best, the place was secured, clean and I felt so welcomed. Marrianna was the best, thank you.

It was great and pleasant stay, we were welcomed and enjoyed our stay. The security, place was clean and near to everything we needed. Even if you don't use your own transport you are just close by everything. Thank you so much! We enjoyed a lot.

Baile N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Gan Eden Guest Cottage is a tranquil place and offered everything we needed. A comfortable room with all the amenities required. Mariaan the owner was super friendly and welcoming.

Genna N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genna N
Saam met vriende

We loved it!

Thank you for a lovely weekend. Clean, comfortable accommodation and lovely hosts!

Toinette S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette S
Gesin met klein kinders

'n Heerlike, rustige wegbreek met wonderlike, gemaklike kliëntediens.

Sien die ster-toekenning.

Sydney M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome, cozy and beautiful.

Perfect for a hideout, if you need to enjoy your partner's company in a quiet place and have fun.

Anver T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anver T
Saam met vriende

Skoon, stylvol, veilig en knus.

Mariaan, die eienaar, moes die hek vir ons oopmaak, so die ontvangs was fantasies, ons het gevoel soos familie wat mekaar lanklaas gesien het. Die afstand vanaf die gastehuis na die warm baddens was net 'n klipgooi weg. Die gastehuis was skoon en netjies en baie huislik, dit het gevoel soos ons eie huisie weg van die huis af. Troeteldiere word nie toegelaat by die gastehuis nie so Mariaan was meer as welkom om na ons hondjies te kyk terwyl ons baljaar in die warm baddens. Ons kuiertjie was kort maar ons sal definitief teruggaan vir 'n langer kuiertjie. Baie dankie LekkeSlaap en Gan Eden.

Samantha S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met vriende

The unit was perfect for our needs.

We stayed at Gan Eden for 1 night and had a faultless stay. Our hostess Mariaan was friendly and welcoming. Will definitely use the establishment again.

Sid S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sid S
Gesin met klein kinders

Very nice and peaceful property. The hosts were just amazing!

Very nice and peaceful property. The hosts were just amazing! We would go back again!

Gan Eden Guest Cottage's terugvoer

Thank you, it was a pleasure having you here. Looking forward to your next visit. Kind regards, Gan Eden Guest Cottage.

Gan Eden Guest Cottage
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofbergweg 32A, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA839fd641c6196409e5cae0f386967890707adaa1eebfbc0995ce6ffb954120091607f938a57f1fbddf69daf9756c6ac39ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 32A Stofberg Road Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.879394757153 28.287590146065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!