Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannahoek Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Gannahoek Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pat S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus.

Lekker, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Pat, dat julle halfpad by ons gekom het om te oornag en heerlik gerus het. Ons sien uit vir julle volgende kuier. Groete, Shirley Boshoff van Gannahoek Selfsorg.

Gannahoek Self-catering
James W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W
Gesin met tieners

Rustig en veilig. Awesome sonsondergang! Sal beslis weer daar gaan oornag.

Wonderlike plek! Het sommer heimwee gekry toe ek by die huis instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie James vir jou terugvoer op die verblyf. Dit maak mens so gelukkig as gaste dit geniet het. Ja, die sons ondergang is iets besonder hier in die Bo-Karoo. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Shirley

Gannahoek Self-catering
Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met tieners

Lekker stil ruim.

Vriendelike ontvangs, ruim vertrekke en genoeg braaiplekke om van te kies. Stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie Steve, so bly julle het dit geniet hier op Gannahoek. Kom kuier gou weer. Groete, Shirley.

Gannahoek Self-catering
Willie J V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J V
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Perfekte oornag vir toere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Goeie dag Willie dit was n voorreg om julle te ontvang en manne ek gee elk n medalje dankie vir n netjiese agterlaat en nog 'n wow!
Sien julle weer volgende jaar met julle volgende reunie. Groete Shirley

Gannahoek Self-catering
Marthinus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met vriende

Rustige, veilige en stil Karookuier.

Die sterre-prag is verstommend. Die outydse donkie stook vir warm water. Vuurherd in die kombuis skep 'n atmosfeer wat baie mense al vergeet het en ander mense na smag. Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Beste Anita baie dankie ek is so bly julle het die Nostalgie van die outydse plaas lewe geniet. Maak gerus weer as julle weer 'n toer maak.
Groete
Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg

Gannahoek Self-catering
Angus M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well-equipped, comfortable, welcoming.

A good stopover between the coast and Botswana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Dear Angus
Thank you for staying over please come again when in South Africa!
Greetings
Shirley Boshoff Gannahoek Self Catering

Gannahoek Self-catering
Adv V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ervaring.

Unieke huis. Baie basies maar gee 'n ervaring van hoe dit was lank gelede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Goeie dag Fanie
Ek is baie bly julle het julle verblyf hier op Gannahoek geniet.
Groete Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg

Gannahoek Self-catering
Madelene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene B
Gesin met klein kinders

Rustige, vreedsame atmosfeer.

Gannahoek is die perfekte wegbreek as jy op soek is na stilte, vrede en rus in die hartjie van die Karoo. 'n Ou plaashuis wat volledig ingerig is met n wonderlike outydse nostalgie was die perfekte oorslaapplek vir ons gesin. Jy kan nie deur die Karoo ry en nie daar oornag nie. Dankie Gannahoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie baie dankie Madelene, dit was vir ons n groot voorreg om julle hier op Gannahoek te kon ontvang. Ek is so bly julle het die ou plaashuis geniet. Weet ons gaan julle weer sien. Groete, Shirley Boshoff, Gannahoek selfsorg.

Gannahoek Self-catering
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Was vriendelik ontvang, al was ons laat met aankoms.

Was lekker om 'n plaas-atmosfeer in die Karoo te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Ek so bly ek kon julle ontvang al was julle laat was daar omstandighede rondom dit. Kom en rus weer in die stilte van die Bo-Karoo. Groete Shirley Boshoff Gannahoek selfsorg

Gannahoek Self-catering
Tersia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon. As jy stilte soek en wil wegkom van stadsgewoel is Gannahoek Self-catering die regte plek. Ons het net oornag op pad Kaap toe. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Goeiedag Tersia, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons strewe na net die beste vir ons gaste want ons wil julle graag weer ontvang. Groete, Shirley

Gannahoek Self-catering
Louna G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louna G

Alles wat benodig word, is voorsien.

Interessante, histories plaashuis. Gasvrou, Shirley, het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie Louna. Dit was heerlik om julle 4 te ontvang het. Baie bly julle het Gannahoek selfsorg gastehuis geniet. Kom gerus weer. Groete, Shirley Boshoff.

Gannahoek Self-catering
Marius B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Awesome.

Sal definitief weer daar bly. Stilte is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Goeiedag Marius, ek is vreeslik bly dat julle dit geniet het en die stilte ervaar het. Asb. kom gerus weer ons sien uit om julle te ontvang. Groete, Shirley Boshoff.

Gannahoek Self-catering
Donne R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne R
Gesin met tieners

A welcome, value-for-money rest stop.

The lack of power was not an issue. We had warm showers and a comfortable night. The sheets and bedding were of a high quality. Arrival and check-in was painless. Good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Good day Donne, I am so glad to you and the kids enjoyed your stay with us. Thank you for your feedback as we are striving to make our guest welcome and comfortable. Greetings. Shirley Boshoff

Gannahoek Self-catering
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Friendly people, clean and neat place.

Perfect halfway location for when you travel from Gauteng to Western or Eastern Cape or vice versa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Goeiedag Jaco, julle het so in my hart gekruip. Dankie dat julle by ons oornag het met die afgaan en terugkeer. Tot weersiens.

Gannahoek Self-catering
Jaco E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Saam met vriende

Die klassieke plaashuis-gevoel met gas en lanterns was spesiaal.

Alles wat nodig was vir 'n oornag, tot hout, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie Jaco vir julle terugvoering. Dit was n groot voorreg om julle te kon ontvang. Kom rus gerus weer met die pad terug huistoe.

Gannahoek Self-catering
Danet S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danet S

Rustig, stil, netjies.

'n Perfekte wegbreek uit die stad. Sal vir seker weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer,Jaco. En dis 'n plesier as gaste soos julle, die plek so netjies los! Kom gerus weer.

Gannahoek Self-catering
Angela M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angela M
Gesin met klein kinders

Different.

No electricity, which was interesting. But you can still do everything you need to, so it's not bad at all. My kids thought it was fun. The host Ena is extremely helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Thank you so much for your feedback, glad the children enjoyed this different experience! It was nice to meet you and pleasure to have you as guests.

Gannahoek Self-catering
Cobus C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus C
Gesin met tieners

Gasvrou is baie hulpvaardig. Plek netjies en skoon. Geskiedenis van huis is interessant.

Die stilte en omgewing het beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gannahoek Self-catering se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer. Bly dat julle die eenvoud, rustigheid en stilte kon waardeer.

Gannahoek Self-catering
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768882544649 23.941381619467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem