Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannahoek Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Gannahoek Self-catering is 'n plaashuis 500 meter vanaf die hoofpad, langs die N12, net 22 km van Hopetown af. Let asb. dat die huis geen elektrisiteit het nie.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoof-, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof met 'n oond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gas-yskas-vrieskas is ook beskikbaar indien nodig (gaste moet asb. vooraf reël indien hulle dit benodig). Die huis het 'n groot binnebraai en 'n ommuurde buitebraai-area, asook 'n area onder bome waar gaste kan braai. Gaste moet asb hul eie braaihout saambring. 'n Houtvuurdonkie word vir warm water gebruik, waarvoor die hout verskaf word.

Gaste kan in die somer in die plaasdam afkoel en daar is ’n toesluitmotorhuis. Daar is ook plek vir ’n karavaan/sleepwa.

Slaapplek

’n Bespreking by Gannahoek Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Gannahoek Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Ligging

  • N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gannahoek Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768882544649 23.941381619467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem