LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gannet Beach House | LekkeSlaap
+25

Gannet Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gannet Close 5, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gannet Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim strandhuis in die kusdorpie genaamd Kommetjie.

Ons het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers, en daar is 3 badkamers 'n oopplan-leefarea, 'n vermaak-area, en die kombuis is ten volle toegerus. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste vloer. Dié kamer het 1 stapelbed, 'n bababed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Hierdie 2 kamers maak oop op die dek. Die derde en vierde slaapkamers is op die grondvloer. Altwee kamers het dubbelbeddens en deure na die tuin. Die derde badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, koffiemasjien en kookgerei. Nog geriewe: 'n Weber-braai, Apple TV, gratis WiFi, hangmatte, en veilige parkeerplek op die perseel. En daar is 'n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit.

Doendinge in die omgewing: swem, branderplankry, skubaduik, visvang, verfbal, voetslaan, bergfietsry en meer. Long Beach is loopafstand van hier af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gannet Close 5, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gannet Close 5, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ODYwMzM0LTJhMjktNDAzMi04NjRjLTVjOGQ2YzMzZWY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 5 Gannet Close Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1352199 18.33551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!