Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ganora Guest Farm & Excursions

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Ganora Guest Farm & Excursions
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met tieners

'n Spesiale Karoo-ervaring.

Ons het heerlik gekuier by Ganora-gasteplaas! Hester, JP en hulle span gaan uit hul pad om 'n unieke Karoo-ervaring te bied. Ons het gaan stap op die plaas, voëls gekyk en van die fassinerende fossiele geleer. Ons kon ook Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet besoek. Ons kom graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goed om te lees julle het julle tyd op Ganora geniet! Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Rustige plaas ondervinding.

Dit is 'n wonderlike plek! Almal is vreeslik vriendelik! Die plaas is 'n belewenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde. Dit beteken so baie vir ons. Kom kuier weer 'n keer!

Ganora Guest Farm & Excursions
Elzette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V
Gesin met tieners

1ste klas plaas ervaring.

Oornag kamers was 5 * en heerlike plaas aandkos en baie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goed om te lees dat julle as gesin die plaas ervaring by ons op Ganora geniet het! Hoop die res van die vakansie was opwindend.

Ganora Guest Farm & Excursions
Carla L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met tieners

N stukkie hemel met die mooiste sterre.

N stukkie hemel met die mooiste sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle Ganora gekies het om by te oornag! Die stilte is oorweldigend hier op die plaas as dit donker is. Dit is wonderlik dat julle dit kon ervaar!

Ganora Guest Farm & Excursions
Pieter D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Gesin met tieners

Die kuier by Ganora was heerlik en Nieu Bethesda is 'n interessante dorp.

Ons het heerlik gebly by Ganora na 'n lang dag op die pad. Die kinders het heerlik gefietsry en geswem en pool gespeel, so die ouers kon bietjie ontspan. Aandete en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Ek is baie bly julle kon bietjie agteroor sit en rus! Dit is waarvoor vakansies is, veral vir die stadsmense wat so besig is deur die jaar. Die plaas gee die geleentheid dat die kinders lekker veilig kan voel en dinge doen waar ouers nie altyd betrokke hoef te wees nie! Geniet die vakansie!

Ganora Guest Farm & Excursions
Kornel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kornel V
Gesin met klein kinders

Mooi, netjies, vriendelik. Ons kom beslis weer kuier.

Baie lekker gebly. Kamers mooi netjies, skoon en gemaklik. Staff en eienaars baie vriendlik. My seun het die slaapplek baie geniet! Ontbyt was ook lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goed om te lees dat julle dit geniet het op Ganora! Geniet die res van die vakansie!

Ganora Guest Farm & Excursions
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit is 'n pragtige, rustige plek waar mens goed kan uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie Andre.

Ganora Guest Farm & Excursions
Anita K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het met baie vriendelike gasvryheid.

Heerlik gekuier, lekker warm gedlaap in ysige koue. Lieflike ontbyte gehad. Almal baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Hi Anita

Dankie dat julle kom kuier het. Lekker om te lees dat julle dit so geniet het.

Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Phillip H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig, ideale wegbreek van alles en almal.

Vir iemand wat die stilte en rustigheid wil opsoek van 'n karoo-plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dis presies wat ons ons gaste wil laat beleef. So Bly julle het dit geniet.

Ganora Guest Farm & Excursions
Johann N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel soos ou vriende.

Ons ontvangs was baie vriendelik en ons gemak en gerief was Ganora se enigste doelwit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het. Hoop ons sien julle weer eendag in die toekoms. Groete, Van almal by Ganora

Ganora Guest Farm & Excursions
Eugene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring in die middel van die natuur.

Die dorp en omgewing is prentjiemooi en die diens by Ganora is besonders goed. Hierdie is 'n moet vir elke reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie Eugene, vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Groetnis. Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig op die plaas.

Baie lekker gekuier. Ganora skep 'n lekker huisgevoel tydens ontbyt en aandete. Die plaas is vreeslik mooi en die personeel is regtig baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie vir die kuiertjie. Hoop om julle weer eendag te sien op Ganora. Groete. Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Lisa L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Het verskriklik lekker gebly. Die werkers was behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om dit so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Baie gasvry. Lekker gebraai en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goed on the hoor julle het dit geniet by ons.

Ganora Guest Farm & Excursions
Patricia R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ganora is a gem hidden in the hills of the Karoo just 7.5 km from Nieu-Bethesda.

Experience life on a farm and take in the experiences of the Karoo in one breath. The hospitality is out of this world and there is such a lot to experience. From learning about bushman paintings to Karoo fossil to majestic hiking. Turn of the N9 towards Nieu-Bethesda, anyhow you like but get there to experience this magic gem! Spend a few days if possible at Ganora to get the true Karoo experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

So good to read how you enjoyed your stay. Glad you took the time to experience what we offer our guests.

Ganora Guest Farm & Excursions
Elmien C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien C
Gesin met tieners

Peaceful.

Restful, just nature, good hikes, no TV in rooms refreshing. Main farming somewhere further away on the farm. Fun to give bottles to lambs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Good to hear you enjoyed your time away from TV. Often families rediscover each other in the time here by playing board games, walking etc. The Wi-Fi does sometimes still cause too much cell time, but most like switching off when visiting Ganora.
Thank you for visiting Ganora.

Ganora Guest Farm & Excursions
Andrew M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Gesin met tieners

What a pleasant experience.

We had a lovely one night stay on route to the Kalahari. Wow we wished for another night so we could explore the farm. The whole farm feeling with an excellent meal. The dinning room is epic. The collection of farm tools and the fire place was outstanding. The ostrich was proper. You guys rock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Wonderful that you tried the ostrich steak! It is my favourite! Come visit again.

Ganora Guest Farm & Excursions
Chimorne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V
Gesin met tieners

Pragtige plaas! Vriendelike ontvangs. Kothuis is netjies en skoon.

Wow, pragtige plek - ons het in die kothuis tuisgegaan. Dit was netjies en skoon. Die kombuis is goed toegerus. Lekker snoesige beddegoed. Mooi uitsig gehad oor die hele plaas. Jy kan aandete bespreek, ons het gebraai! Heerlike ontbyt geniet teen R120 per persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Bly die kothuis was so aangenaam vir julle as 'n familie. Dis lekker om daar van bo af te kyk hoe ons hier onder rond skarrel.

Ganora Guest Farm & Excursions
Suzanne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Karoo-gasvryheid op sy beste! Ons gaan beslis weer kom kuier, maar dan bly ons twee (of meer) aande. Baie dankie vir al julle moeite, ons het so lekker daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you for visiting Ganora! Wonderful to read how you enjoyed your stay with us.
Hope to see you some time in the future again.
Kind regards
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Leon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te oornag. Goeie kos en gasvryheid ongekend.

Geskiedenis en fossielversameling baie interessant. Pragtige kamers en baie mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

JP voel altyd goed as mense sy liefde deel vir die fossiele!

Ganora Guest Farm & Excursions
Rautie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rautie N
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier baie dankie!

Ons het heerlik gekuier en heerlik gaan stap op die mooi Karoo plaas. Die akkommodasie is langs 'n pragtige rivier en tussen die berge. Hester en die personeel was baie vriendelik en die aandete en ontbyt was heerlik. Ek kan Ganora beslis aanveveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

So bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer.

Ganora Guest Farm & Excursions
Emily V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, mooi en spesiaal.

Ganora is ontsettend mooi met al die skapies. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie Emily. Jammer ons het so min van julle gesien en julle tydjie so kort was. Julle sal baie welkom wees.

Ganora Guest Farm & Excursions
Hanlie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C
Gesin met tieners

Gevoel of ons tuis is.

Die afwesigheid van gas as opsie wanneer krag af is, kan ongemaklik wees vir reisigers wat nie toegerus is nie. Ons was gelukkig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Hi
Jammer oor die onvoorspelde krag onder breking. Maar jou idee van gas dalk n goeie opsie. Sal in kyk daarna.
Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Jenny K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Gesin met tieners

Was Baie lekker, gasvrou was uitmuntend met advies en het ons op hoogte gehou met Eskom se krag.

Baie lekker Karoo-kuier, die seuns sou 'n TV verkies het, maar toe gebruik ons maar die "praat met mekaar "-app. Uitstekend gewerk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie. Ek is so bly as families die "Praat met mekaar" app ontdek hier op Ganora. Dit is reeds die rede hoekom ons nie TV in ons kamers het nie. Families ontdek mekaar weer! Bly julle het dit geniet by ons.

Ganora Guest Farm & Excursions
Susan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met tieners

Scenic location and ideal base for exploring the area.

The self-catering cottage is situated against a slope with very nice views over the farm and landscape, especially from veranda where braai is. The Karoo veld starts on your doorstep - ideal for walks and kids enjoyed exploring the surrounds. Fully equipped for self-catering and with comfortable beds and quality linen. Very interesting fossil collection at private museum and we highly recommend the informative fossil talk by JP. Dinner was really good and so was the breakfast spread. The 7km gravel road between Ganora and Nieu-Betesda is scenic. We could easily have stayed in the cottage for 3 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

So good to read that you enjoyed your stay at Ganora. Please come to visit again soon.
Kind regards
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Peregrine J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peregrine J
Gesin met tieners

Baie gawe mense wat die ekstra myl stap om te help en mens tuis te laat voel.

Hulle het ons werklik tuis laat voel en selfs ons swemhanddoeke gewas en afgedroog nadat 'n storm alles papnat gelaat het. Ek is egter van mening dat dit te duur is vir die akkomodasie wat aangebied word. Klein kombuis met baie basiese geriewe. Baie klein sitkamer. Die etenstafel en stoele op die stoep was slegs vir 4 persone. Die stoep kyk uit op die plaasskuur en skaapkrale. Daar is vroegoggend en laatmiddag baie werksaamhede rondom die akkomodasie, as jy 'n plek vir afsondering wil hê is dit nie ideaal nie. Die honde wat kom kuier is baie vriendelik, maar slaap snags op die stoepstoele wat dit vol hondehare los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien altyd kritiek as 'n manier om iets uit dit te leer. So ons waardeer regtig jou terugvoer.
Ek is vreeslik jammer dat julle die ergste hael storm in ons 25 jaar op die plaas moes beleef, 20mm in 10 minunte. Volgens die navorsers is dit die ergste ooit. Die baie reen daarmee saam was seker nie vir julle lekker om so gedwing te word om so baie tyd binneshuis te moes spandeer nie. Gewoonlik is ons gaste baie aktief en doen die toere, geniet die swembad, volg die staproetes of fietsry roetes en sommige neem deel aan van die boerdery aktiwiteite.
Die kombuis het 'n 4 plaat stoof en oond sowel as lou oond, mikrogolf en yskas. Alhoewel ons die kombuis het eet meeste mense by die eetkamer. Ek sal verseker gaan kyk wat ons op meer kan verbeter. Die tafel en bankies word verkoop as 'n ses sitplek, maar ek neem aan met 3 of 4 groot tiener seuns kan dit dalk 'n probleem wees en alhoewel dit die eerste klagte is wat ons gekry het daarvan, het julle ons ons gedagtes laat gaan oor dit. Ons gaan die gemakliker stoele op die stoep wegneem en 'n langer groter tafel kry. Dit los dan sommer die probleem op as ons honde geheg word aan kinders wat hulle baie bederf en Lulu daar wil slaap.
Ek is vreeslik jammer as julle die werkers in die kraal wat 65 m na benede van kothuis geleë is, steurend gevind het. Omrede ons nog nooit 'n klagte oor dit gehad het, sal ons van nou af verseker oplet dat hulle nie te vroeg daar begin woeker nie. Gelukkig is dit min wat hulle die krale moet gebruik. Gewoonlik geniet die mense dit om daar bo op die stoep te sit en die werksaamhede van 'n werkende plaas te bekyk.

Ganora Guest Farm & Excursions
Ronelle O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle O
Enkelreisiger

Rustige plaaservaring.

Rustig en verkwikkend op die pragtige, werkende merinoplaas met staproetes in 'n besonderse omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie Ronelle. Baie bly om te hoor dat jy die plaas so geniet het.

Ganora Guest Farm & Excursions
Antoinette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met klein kinders

Gasvry, voel soos huis.

Pragtige omgewing, ongelooflike gasvrou. Bitter netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie vir die kort kuiertjie. Hoop ons sien julle weer op Ganora!

Ganora Guest Farm & Excursions
Bm D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassende oase.

Vriendelike diens - oulike nuwe ablusie. Stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Hi Buddie
Dit is lekker om te hoor dat jy die stilte verkwikend ervaar het. Ek is bly ons kon julle nog laat kamp het op die kampgrond omrede ons eintlik toegemaak het vir die dag en Kersdag vir ons personeel se onthalwe.

Ganora Guest Farm & Excursions
Henk N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging, verblyf perfek vir ons gesin van vyf.

Ons het vanuit die staanspoor tuis gevoel. Die verblyf was skoon, netjies en voldoende. Aandete vir fantasties. Ek sal vir seker Ganora aanbeveel vir 'n pit-stop of 'n lekker wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie Henk. Was lekker om jou en jou gesien te ontmoet. Goed om te hoor julle het die ete geniet.

Groete,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Terence K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terence K
Gesin met klein kinders

Nuwe ondervinding vir stadsjapies.

Die stilte en afgesonderdheid was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina B
Enkelreisiger

Wonderful, precious and relaxing.

I have not yet stopped talking about my weekend. I am already planning a trip, for next year. I loved staying at Ganora. Hester and her team treated me like a queen, I just need to stay for a longer period, because a weekend is too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We look forward welcoming you again at Ganora.

Ganora Guest Farm & Excursions
Esti L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti L
Gesin met klein kinders

Wonderlike plaaservaring!

Heerlike kuier op die plaas gehad. Ons was die enigste gaste op die plaas en die eienaar het ons daarom opgegradeer na die kothuis. Baie gemaklike kamers en beddens, ten volle toegerus. Ons het ‘n heerlike aandete op ons stoep ontvang en tot laatnag na die sterrehemel gekyk. Ons 3 jarige het dit vreeslik geniet om te swem, lammers tietiebottels te gee en rond te loop. Ontbyt was heerlik en die diens vriendelik! Sal Ganora vir enigeen aanbeveel en wil beslis weer in die toekoms daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd lekker om kindertjies te sien wat die lammertjies so geniet. Hy het julle omtrent besig gehou in die swembad. Ek is bly ek kon julle opgradeer na die kothuis.

Vriendelike groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Andrew W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Gesin met klein kinders

Friendly and convenient.

Just what we needed for the overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you Andrew, for taking the time to write a review. It is much appreciated.
It is always good to read our guests enjoyed their stay at Ganora.
Kind regards,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Francois F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F
Enkelreisiger

Heerlik gebly in rustigheid van die besonderse plek met goeie fasiliteite en uitnemende gasvryheid. Baie lekker geëet aan die tipiese boerekos so spesiaal aan die Karoo.

Besonderse gasteplaas. Heelwat geleentheid om die uitnemendheid van 'n verborge deel van die Karoo vanaf te verken. Kompasberg-sirkelroete word aanbeveel. Moet ook nie Nieu-Bethesda met sy eiesoortigheid vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie Francois vir jou beskrywing van Ganora. Bly om te hoor julle het Ganora en ons etes geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Anton V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met vriende

Tuis gevoel.

Akkommodasie was puik en baie welkom gevoel. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C
Saam met vriende

Our expectations were exceeded at every level!

It was a memorable stay for various reasons - the enthusiastic knowledge that was shared in the fossil museum, the beautifully prepared and hosted dinner, the personalised service and the attention to detail in our accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Always good to hear that our customers enjoyed there stay.

Ganora Guest Farm & Excursions
Sanette G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette G
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gasvry met baie aktiwiteite om te doen.

Moeite is gedoen om ons gemaklik en warm te hou in die winterkoue. Heerlike aandete verskaf. Die verblyf was skoon, netjies en gemaklik. Die fossielmuseum en San-tekeninge was besonders. Die plaasaktiwiteite en buitelug was heerlik. Besonderse mooi landskap. Sal weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het! Altyd goed om te hoor Dat gaste dit geniet het op Ganora!
Groetnis,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Marileen N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen N
Gesin met klein kinders

Oorslaapplek soos min.

Dankie Hester vir jul gasvryheid. Ons het die rustigheid en plaas baie geniet. Die wandelpaadjies is mooi, en die kos en kuier uit die boonste rakke! Dit was wel net een nag se oorslaap, maar beslis die ekstra kilometers van die N1 af werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goeie dag Marileen,

So bly julle het kom kuier op Ganora! Veral dat julle ook darem tyd gehad het om ietsie te beleef van ons plaas in die kort tyd wat julle hier was. Hoop ons sien julle 'n volgende keer vir bietjie langer.
Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Christel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Gesin met klein kinders

Ganora is soos 'n Karoo-gelukspakkie.

Ware Karoo-gasvryheid, stilte en rustigheid, plaasvrede, helder sterrenagte, pragtige sonsopkomste en gerieflike verblyf wat jy net gaan beleef as jy die hoofpad verlaat vir die sowat 20 km se ry na Ganora. Jy gaan uitmis as jy nie Hester en haar bekwame kok se etes bespreek nie. En boonop is Ganora gerieflik 6 km vanaf die moet-sien Nieu Bethesda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Ek Hou van die beskrywing van Ganora as n Karoo gelukspakkie!! Pragtig, baie dankie.
Groete,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Jathniel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jathniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike heerlike tyd!

Seker een van ons heel lekkerste kuiers ooit. Die gasvryheid en lesse oor Boesmantekeninge en fossiele het ons kuier so aangenaam gemaak. Ons kom beslis weer by julle aan en dan gaan ek my spookfilm in Nieu-Bethesda kom skiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Wonderlik! Sal julle met graagte verwelkom.
Groete,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al vantevore hier oorgebly en sal verseker weer!

Wonderlike ervaring op aktiewe plaas. Uniek, vriendelik. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Good to hear that you will return to Ganora. We love to see our loyal guests every time. Regards
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Pierce V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierce V
Gesin met klein kinders

Lekkerste lekker om Karoo te ervaar.

Heerlike wegbreek in die Karoo. Naby Nieu-Bethesda - 'n plekkie om te besoek. Gasvryheid 100% gewaarborg. Maak gaste bewus van grondpad van paar kilometers, enigste negatiewe aspek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Hi
Dankie vir die terugvoer. Bly om te hoor julle het dit geniet om by ons oor te bly.
Sal verseker mense laat weet daar is 'n grond pad. Ons neem sommer aan mense dink plase is op grondpaaie.
Geniet vakansie.
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Farm life at its best.

We had a really enjoyable stay, a nice swim accompanied by excellent food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

So good to hear when guests enjoyed their stay. Hope to see you in future again. Regards
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Peet S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe gasvrou en gasheer en lekker verblyf.

Dit was bitter koud, maar ons het heerlik warm geslaap en ‘n lekker ontbyt genuttig. Danksy Hester se raad het ek ook nie koud gekry by die troue wat ons bygewoon het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jürgen B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jürgen B
Gesin met klein kinders

Nice farm in stunning landscape.

We had a very nice stay in the guest house of the Ganora Farm. The landscape around is stunning and there is a lot to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you so much for the review. We love it when guests enjoy what we can share with them.

Ganora Guest Farm & Excursions
Jeanne R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R
Saam met vriende

Vriendelik, ontspanne, pragtig.

Wanneer mens die plaas die eerste keer van die pad af sien, weet jy sommer dis 'n oase. Die ontvangs wa vriendelik, etes heerlike, kamers skoon en ruim en mooi ingerig. Die swembad is lekker. Ons was slegs een vol dag daar en het gevoel daar is baie meer om te ontdek. Dankie vir die praatjie oor fossiele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Bly julle het by ons kom kuier. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Ganora Guest Farm & Excursions
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflik lekker ervaring om by Ganora tuis te gaan.

Om by Ganora oor te bly laat 'n mens tuis voel. Dit is absoluut 'n oase in die dorre Karoo, met baie lekker fasiliteite, nog beter kos en die gasvryheid wat enige mens wat daar oornag sal laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het. So bly om te hoor julle het Ganora geniet. Kom kuier weer.

Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Janine P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P
Gesin met tieners

Heel aangenaam.

Baie aangename en vriendelike verblyf en die diens was uitstekend. Hester en haar span was baie akkommoderend. Lekker om met die geblêr van skape wakker te word, mens voel sommer op vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Goed om te hoor julle het van plaas geluide gehou. Dink altyd dit is die voordeel van gaste plase net soos die sekuriteit en om net bietjie rustigheid te geniet weg van stede waar jy alles moet sluit.

Ganora Guest Farm & Excursions
Susan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S
Gesin met klein kinders

Well run, warm and friendly staff with luxurious big rooms and old world 1820 Settlers feel.

We loved the setting in the valley with the clean and welcoming swimming pool and the green grass, it was like an oasis. The rooms were very spacious, clean and comfortable with delightful antique furniture. Hester and her staff were very caring and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

We are always glad to hear that our guests enjoyed their stay. Hope to see you again in future.

Ganora Guest Farm & Excursions
Francois G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Gesin met tieners

Nice farm stay, good food and company.

Rooms were comfortable and clean. Food great value. Fantastic scenery and great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thanks so much for taking the time to write the review. Good to hear that you enjoyed your stay.

Ganora Guest Farm & Excursions
Geurt B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en ek moet die plek weer besoek om dit wat aangebied word nog verder te ondersoek. Dankie.

Ganora bied baie aan en dit is eintlik 'n plek wat twee of meer dae se verblyf benodig om alles te kan ervaar. Aan die Steynbergs, dit is professionele diens wat julle bied en ons gaan definitief weer kuier om julle uiterste gasvryheid te kom ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie vir die tyd wat julle geneem het om die ervaring te beskryf. Julle is altyd welkom op Ganora.
Groete vanuit die Karoo,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Hans U - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans U

Pragtige verblyf naby aan Nieu-Bethesda!

Ons het baie lekker by Ganora Guest Farm & Excursion gebly. Die ligging van die plaas is verskriklik mooi, maar mens is nog steeds vinnig in Nieu-Bethesda. Tannie Hester is baie gasvry en hulpvaardig. Die fossiele is definitief ook 'n besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

So bly om te hoor dat julle julle verblyf hier geniet het veral saam met die fossiele. Hoop om julle weer in toekoms te kan verwelkom op Ganora.
Dan kan julle miskien ander toere ook doen.
Groete,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Lou P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die boendoe.

'n Ware oase in die boendoe. Gruwelike paaie soontoe (van Nieu-Bethesda se kant af in elk geval), maar die moeite werd. Netjiese en gerieflike kamers (met verwarmers en warmkomberse nogal!); lekker kuierkos in 'n gerestoureerde huis uit die 1820 Setlaars se tyd, mens voel sommer tuis. Ons het net oorgebly om Nieu-Bethesda se Uilhuis van ons kluitklaplys af te tik; maar wil regtig terugkom vir die heerlike verblyf, staproetes, fossiele, Boesmantekeninge, bergfietsroetes ensovoorts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. So bly om te hoor ons gaan julle in die toekoms weer sien om die dinge te beleef wat Ganora bied.

Vriendelike groete vanuit die Karoo.
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Derick C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C
Gesin met klein kinders

Fantastiese plaasverblyf met vriendelike mense.

Dit was 'n regte vreugde om deur JP op Ganora ontvang te word. Ons was altyd vriendelik behandel en die personeel is almal hoflik en professioneel. Om op 'n werkende plaas te wees en alles te ervaar is 'n voorreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Baie dankie dat julle kom kuier het. Jammer ek self was nie hier nie en dat net JP die voorreg gehad het om julle te ontmoet. Hoop ek sal 'n volgende keer kan.
Groete,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
André N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N
Gesin met klein kinders

Fabulous hospitality on a working farm. Regret not staying longer.

Awesome location with plenty attractions and sightseeing. I must do!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thank you for visiting Ganora. I am glad you and your family enjoyed the farm experience.
I hope to see you sometime in the future again.
Kind regards,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Jana V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring met ons kinders.

Kinders het op ons aankoms geleentheid gehad om die lammertjies melk te gee. Was baie spesiaal! Het ook lekker geëet en in die swembad geswem. Die kamer was pragtig netjies. Almal by die plaas was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Ek is bly julle het by ons kom kuier. Die lammertjies geniet die kinders net so veel!
Vriendelike groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Ben V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en stil in die natuur.

Dit skep 'n lekker plaasatmosfeer. Het die stilte en mooi sterrehemel en skoon lug geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie Ben vir die kuiertjie. Jammer ek self was nie hier nie. Ek hoop my JP en Hector hulle het mooi na julle gekyk. Hoop ons sal 'n volgende keer kan ontmoet.

Ganora Guest Farm & Excursions
Cheryldene E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryldene E
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Mooiste plaas en ongelooglike gasvryheid! Het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het. Ek hoop om julle weer eendag op Ganora te kan verwelkom.
Groete
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Linda K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Juweeltjie weggesteek in die Karoo.

Dis eintlik 'n sonde om net een nag oor te bly. Vriendelike ontvangs - heerlik gekuier op die plaas. Enige kind wat dinge wil ontdek se droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Dankie dat julle kom kuier het in die Karoo! Ons hoop julle bring die kinders weer!

Ganora Guest Farm & Excursions
Rene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Warm and welcoming after a long day of travel and in a beautiful setting, really worthwhile!

Just lovely! Beautiful setting, warm and friendly! We only stayed one night, but could easily have stayed a night or two extra to go walking and exploring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

Thanks for your visit to Ganora. Hope we see you a next time to do more exploring and walking on the farm.

Ganora Guest Farm & Excursions
Leon V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ganora, a country destination.

Ganora is appealing as a destination that provides access to the area and is in close proximity to both Nieu Bethesda and Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Ganora.

Our hosts, Hester, JP and Pat went out of their way to make us feel at home. The peace and quiet of the Karoo is really tangible at Ganora. The beautiful pool was also a very welcome relief. We will definitely advise people to visit Ganora and make use of your Travelground services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ganora Guest Farm & Excursions se terugvoer

It is so good to hear how you enjoyed Ganora. Hope to see you some time in the future again.
kind regards,
Hester

Ganora Guest Farm & Excursions
Mariecel V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariecel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kamers baie ruim en gemaklik. Tuin pragtig. Omgewing is beeldskoon. Uitstekende oornagplek indien jy op reis is van die noorde na die Oos-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita N
Gesin met klein kinders

'n Heerlike rus ervaring na 'n lang dag se reis.

Ganora was puik! Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige oornagplek soek op pad Kaap toe. Ek sal graag langer wou bly om die staproetes op die plaas en die fossielepraatjie te kon ervaar. Ek hoop om weer daar tuis te kan gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ervaring soos min!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josi F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josi F
Saam met vriende

Time at Ganora was too short.

It is somewhere to stay longer, walk further, clear the mind & leave refreshed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful environment and friendly owners

Well received - clean rooms - highly recommended for outdoor trips!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

To be recommended

An excellent place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yzelle V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as tevrede. Gasvrye mense.

Uitstekende oornagfasiliteite. Sal graag wil terugkeer om langer te bly op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel!

Heerlik stil en rustig. Hoop regtig ons kan weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roy K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Gasvry, vriendelik en gesellig. Heerlike aandete en ontbyt. Goed toegeruste verblyf. Die privaat fossielversameling moet gesien word - dis uitstekend deur die gasheer verduidelik. Ons wil weer teruggaan om daar te gaan stap en self fossiele in die veld te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gracious, friendly and well-informed hosts, good food and most comfortable accommodation.

We came to see the Owl House and the Fossil Museum in particular, and found the host of Ganore Guest Farm had his own fossil collection and could give us an expert talk on the subject. Guests had dinner together and shared experiences and thoughts with the hostess who was so very ready to answer questions and be of help. We were offered a bigger room than we were first booked for and it was most comfortable and spacious with the largest bed we've ever slept in. Though a few kilometers out of town, the distance gave us perspective on this isolated hamlet we came to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie
Gesin met klein kinders

Gerieflik en lekker op die plaas

Goeie diens, gerieflike kamers. Dankie aan JP wat na donker nog bereid was om die museum oop te maak en 'n aanbieding oor die fosiele te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory Y - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gregory Y

Stunningly beautiful location

We will definitely be coming back. Will definitely spend more time next time round. Baie dankie Hester, JP en Renier vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Enkelreisiger

Rustig en stil en mooi

Ek sal weer trug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ganora Plaas, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ZDFiNWYyLWVlMzItNDJhYy1iYzBhLTdlMzcyOTdiZGYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Ganora Farm Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.854593129728 24.59193982209