LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gansbaai Lodge and Backpackers | LekkeSlaap
+18

Gansbaai Lodge and Backpackers

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Gansbaai Lodge and Backpackers
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Liesl F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl F
Saam met vriende

Ek sal hierdie plek vir almal aanbeveel, want dit is koste-effektief en baie goeie diens.

Ek was regtig beïndruk met die plek, want dit is veilig en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I would recommend this place to anyone as it is cost effective and very good service.

I was really impressed with the place as it is safe and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicolette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Sien sterre.

Beautiful plek, pragtige uitsig oor die see en hawe. Die feit dat die kombuis en braai-area gedeel moet word tussen gaste (een yskas wat almal moes deel), het ons bietjie gepla, maar verder het ons regtig die tyd daar geniet.

Gansbaai Lodge and Backpackers's terugvoer

Dankie Nicolette,
Ek is bly julle het die uitsig en blyplek geniet.

Gansbaai Lodge and Backpackers
Liezel M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Was baie wonderlik. Die eerste keer in my lewe dat ek wegbreek met my familie en almal het dit geniet.

Sien sterre.

Gansbaai Lodge and Backpackers's terugvoer

Dankie Liezel, julle is altyd welkom.

Gansbaai Lodge and Backpackers
Estelle R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed dankie.

Ons het 'n koue nag getref. Alles was goed, behalwe dit was koud en die addisionele kombers was regtig vuil en het nie lekker geruik nie. Dit het 'n was nodig gehad. Ons het dit glad nie op die bed gebruik nie. Handdoeke en ander linne was skoon.

Audrey J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Audrey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ontvangs en geen gasvryheid.

Ek kon nie wag om uit die plek te kom nie.

Vincent E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Ons verblyf was beslis die moeite werd, ons was goed ontvang en die kamer was netjies. Sal beslis dit aanbeveel en gaan beslis weer terug.

Gansbaai Lodge and Backpackers's terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Gansbaai Lodge and Backpackers
Chris P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en maklik bereikbaar.

Vir backpackers is dit ideaal. Die kamer agter die hoofgebou kan egter met gemak deur persone gebruik word om oor te slaap.

Elna P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Gesin met tieners

Baie lekker, sentraal geleë.

Ons het ons kuier baie geniet. Die "family unit" het ons privaatheid gebied met al die geriewe waarvoor ons kon vra.

Gansbaai Lodge and Backpackers's terugvoer

Dankie Elna,
Julle is enige tyd weer welkom.

Gansbaai Lodge and Backpackers
Patrys V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker kuier geriewe en baie naby Kleinbaai as jy shark cage diving wil doen. Vriendelike diens met alles wat jy nodig het.

Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 6, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NmQ0ZTIxLTUxZGMtNGIwZC05NDc4LTJhYTI1OTY2YzBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 6 Strand Street Gansbaai 7221 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.581651 19.348484
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!