LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gapa House | LekkeSlaap
+39

Gapa House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tomlinson-straat 15, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gapa House is 'n rustige B&B wat in die hartjie van Swellendam, op die Tuinroete tussen Kaapstad en George geleë is. Jou gashere, die getroude span, Fred en Catherine, het hierdie pragtige plek liefderik ingerig met al die luukshede wat jy mag nodig kry.

Verblyf word gebied in ruim gastekamers wat luuks ingerig is. Elke gastekamer het sy eie en suite-badkamer met net 'n stort of 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne, handdoeke en persoonlike toiletware word voorsien om jou verblyf 'n aangename en gemaklike ervaring te maak. Elke kamer is ingerig met lugversorging (wat 'n warm- en koelfunksie het), 'n TV met DStv-kanale, 'n kroegyskassie, 'n gasvryheidskinkbord met 'n tee- en koffiekapsule-masjien, 'n kluis vir waardevolle items en gratis WiFi.

Ontbyt word in die eetarea bedien, of op die terras as die weer saam speel.

Daar is 'n pragtige, rustige tuin met sitplek en 'n sprankelende swembad en Jacuzzi om jou ervaring by Gapa House af te rond.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tomlinson-straat 15, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tomlinson-straat 15, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDUxNTQ2LWU1NzktNDc1Mi05MzBkLWE2ZTc0YTQzMDIwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 150  per nag (plek vir 2) 15 Tomlinson Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.020386094686 20.454555750995
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!