Garden Apartment
Beskrywing
Garden Apartment is 'n selfsorg-woonstel in Vishoek in Valsbaai. Hierdie kusdorpie is omring deur ruig berge en spog met een van die veiligste swemstrande in die Kaap.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ontbythoekie en stoele. Die sitkamer het 'n gemalike bank en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi. Die leefkamer lei na 'n lieflike balkon met uitsigte oor die strand en berge.
Slaapplek
'n Bespreking by Garden Apartment sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Aparte Toilet
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Garden Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |