LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Apartment | LekkeSlaap
+38

Garden Apartment

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Garden Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Samantha W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was kort maar amazing.

Alles wat perfect gewees. Dit is regtig die geld werd vir die wegbreek. Daar is alles wat jy nodig het.

Garden Apartment's terugvoer

Baie dankie, Samantha. Julle is altyd weer welkom.

Garden Apartment
Linda D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Baie vriendelik en behulpsaam. 2 dierbare mense.

Garden Apartment's terugvoer

Dankie Linda. Julle was perfekte gaste, baie netjies en dankie ook vir die pak lekkers. Julle is enige tyd welkom.

Garden Apartment
Gwyneth T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het een woord - stunning!

Alles was so gerieflik. Perfek.

Surita D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Loopafstand van alles. Woonstel is baie gelieflik en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie vriendelik ontvang deur Erika.

Garden Apartment's terugvoer

Baie dankie Surita, ek is bly julle was tevrede.
Groete
Irene

Garden Apartment
Paula H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreeknaweek saam met ons hondekind.

Ideale plek om 'n dier saam te neem. Baie veilig en beskut. Sentraal geleë. Irene en Leon het die plekkie so goed ingerig. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer gaan en dit aanbeveel.

Andre H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, naby see en winkels.

10/10. Netjies.

Cameron B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Baie rusting. Sal Garden Apartment definitief aanbeveel.

Waarde vir geld. Netheid en gasvryheid 10 uit 10.

Garden Apartment's terugvoer

Baie Dankie Cameron, kom kuier weer!

Garden Apartment
Malcolm D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Irene en Leon het ons op die hande gedra. Die plek is absoluut netjies en waarde vir jou geld.

Garden Apartment's terugvoer

Dankie Malcolm, was n plesier. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Garden Apartment
Porsche S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porsche S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasies.

Alles was puik, sal weer gebruik maak.

Garden Apartment's terugvoer

Thank you Porsches, was a pleasure having you!

Garden Apartment
Rushaye S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushaye S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome!

Irene and Leon are very friendly. The apartment was close to all the important areas such as the beach, stalls, etc.

Mish M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best weekend away experience.

We had a lovely romantic weekend away. It felt safe and cozy there. Love Irene and would highly recommend.

Garden Apartment's terugvoer

Thank you Mish. I would love to have you again.

Garden Apartment
Dewald K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en perfek vir 'n wegbreek.

Die oom en tannie se gasvryheid is onbeskryflik, dis heeltemal privaat wat beteken jy kan kom en gaan soos jy wil, die plek self is so naby aan al die winkels, maar tog is als so rustig by die plek self. Dit is veilig en baie netjies. Natuurlik is die braai-area die beste! Sal definitief weer gaan en die plek aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek soek. Waarde vir geld en nog meer!

Micheller R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheller R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by Garden Apartment.

Die eienaars van die instansie het ons selfs iets ekstra gegee, dit was regtig gaaf van hulle.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an awesome stay we had at the Garden Apartment.

The owners of this establishment even offered us something extra, it was really kind of them.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sentrale ligging, binne loopafstand van hoofdorp/ou hawe, en voldoen aan al ons behoeftes. Troeteldiervriendelik en Irene en Leon is aangename en hulpvaardige gashere. Ons beplan om weer terug te gaan en beveel hierdie akkommodasie sterk aan.

Mercia P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike goed geleë cottage. Baie gawe mense!

Het heerlik gebly en baie gawe gasheer en gasvrou.

Ryno M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Baie mooi plek goeie gasvryheid. Dankie Irene en Leon vir die verblyf.

Garden Apartment's terugvoer

Baie dankie, Ryno.

Garden Apartment
Clinton S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plek was beter as wat verwag is en die eienaars van die huis was baie vriendelik en beleefd. Ek sal beslis weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

The place was better than expected and the owners of the house was very friendly and polite. I would definitely visit here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Garden Apartment's terugvoer

Thank you Clinton, we hope to see you guys again.
All the best.

Garden Apartment
Tamlyn A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Garden apartment is a fantastic getaway accommodation.

My husband and I enjoyed our stay. The place is so stunning. We can't wait for our next trip there again. Once again, thanks for having us!

Garden Apartment's terugvoer

Thank you Tamlyn. Looking forward to see you again.

Garden Apartment
Ferdinand S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker oulike plekkie. Het alles wat mens moontlik sal nodig kry vir 'n verlengde verblyf. Irene en Leon was verskriklik gasvry. Baie vriendelik en tegemoetkomend. Hulle is ook baie lief vir honde, en het ons honde-kind ook hartlik verwelkom. Sal beslis weer daar gaan bly wanneer ek weer Hermanus besoek!

Garden Apartment's terugvoer

Baie dankie Ferdinand, ons hoop om julle weer te sien.
Alles van die beste.

Garden Apartment
Kurt S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Asemrowende, oulike kothuis-stylbestemming.

Baie dankie aan die gashere vir ’n ontspannende, gemaklike en baie gasvrye plek. Sal beslis weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An amazing, cute cottage styled location.

Many thanks to the hosts for a relaxing, comfortable, and very hospitable place. Would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Garden Apartment's terugvoer

Thank you so much. Was nice having you. Hope to see you again soon!

Garden Apartment
Ingrid S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

The Garden Cottage is home away from home - neat, cosy and warm cottage with all that you require on holiday. Irene and Leon are the most hospitable, warm and friendly owners. We were very happy and comfortable over the weekend and will very much like to stay at the garden cottage again.

Garden Apartment's terugvoer

Thank you Ingrid, you are most welcome any time.
Regards,
Irene

Garden Apartment
Shaniece C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaniece C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stunning place.

Irene and Leon thank you, such friendly people. Enjoyed our stay and will definitely go back again. Beautiful garden apartment with everything you need!

Garden Apartment's terugvoer

Thank you so much, Shaniece. We still have to meet, so better luck next time. It was nice having you, you are welcome back anytime.

Garden Apartment
Elana G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik, awsome!

Ons veblyf was baie gemaklik en die eienaars was baie vriendelik. Sal dit aanbeveel en sal definitief weer daar bly.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 13, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d042a32a5dd25b910479d7221236cbe2c8c4c3468cc0893a050d8d03a4aca82db44977f45cadf0ef15794269ac5f38f1204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 13 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.41461 19.2354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!