LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Apartment | LekkeSlaap
+38

Garden Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Garden Apartment
Selfsorg Skoonmaakfooi
Belasting en Ekstras

Klein of mediumgrootte-troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word en hulle moet goed gemanierd wees. Die tuin het 'n onderdakstoep, grasperk en klippe. Gaste met troeteldiere moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
Rook is verbode binnenshuis, maar daar is asbakkies op die stoep onder die dak.
EFT 50% is vooraf betaalbaar en die res is met aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 13, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d042a32a5dd25b910479d7221236cbe2c8c4c3468cc0893a050d8d03a4aca82db44977f45cadf0ef15794269ac5f38f1204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 13 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.41461 19.2354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!