Garden Cottage Ceres

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Garden Cottage Ceres is in 'n rustige woonbuurt langs die skilderagtige berge in Ceres geleë. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die kothuis is agter die hoofhuis met sy eie privaat ingang. Dié kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei, en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank geskik vir kinders 12 jaar en jonger en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike tuin en braaigeriewe.

Let asb. daarop dat daar 3 vriendelike honde op die perseel is.

Slaapplek

'n Bespreking by Garden Cottage Ceres sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Cottage Ceres gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R960 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za