Garden Cottage in Imhoff's Gift
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameron-laan 50, Imhoff's Gift, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Cottage in Imhoff's Gift is ’n gaste-eenheid op die eienaars se perseel op ’n veilige landgoed in Kommetjie, Kaapstad. Die landgoed is ’n beskermde wild reservaat en bied uitstekende wild- en voëlkykgeleenthede.
Die hut is op ’n erf wat 14000 m² groot is met inheemse plante en ’n privaat ingang. Die gaste-eenheid het ’n oopplan-uitleg, dit het ’n enkelbed, enkelslaapbank en ’n badkamer met ’n reënstort, wasbak en ’n toilet.
Die kombuisie is met basiese toebehore, soos ’n yskassie, oondjie, tweeplaatstofie en breekware toegerus. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Die eienaar se eiendom is naby die riviermond waar daar visarende, flaminke, otters, ystervarke en verskeie ander fauna en flora voorkom. Kommetjiestrand is 4 km vanaf die instansie waar 'n mens kan branderplankry, seilplankry en vlieërbranderry.
Slaapplek
’n Bespreking by Garden Cottage in Imhoff's Gift sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Rameron-laan 50, Imhoff's Gift, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rameron-laan 50, Imhoff's Gift, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom