Garden Cottage on Zen

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, elektriese pan en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur.

Die ateljeewoonstel het sy eie privaat tuin met braaigeriewe. Die woonstel is voor die hoofhuis met privaat toegang en veilige parkeerplek. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Garden Cottage on Zen is 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 47 km vanaf Durban se sakekern. Daar is 'n verskeidenheid doendinge soos snorkel, safaris, bergfietsry en mikrovliegtuig-vlugte naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Garden Cottage on Zen sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Cottage On Zen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 R417 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false