LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Cottage on Zen | LekkeSlaap
+11

Garden Cottage on Zen

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Garden Cottage on Zen
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantel D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker

Die eienaar is so vriendelik. Die plekkie is nie ver van die strand nie. Ek sal dit weer doen, nie vir 'n oomblik spyt nie. Baie dankie vir die juweel van 'n plek. Ons het dit gate uit geniet. Elke sent werd deur en deur.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Dankie vir jou resensie Chantel. Dis lekker om te hoor dat die moeite wat ons doen waardeer word, en dankie dat jul ons gekies het vir jul vakansie.
Ons hoop ons sien jul gou weer.

Garden Cottage on Zen
Chris S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Netjiese en skoon verblyf naby winkelsentrums.

Lieflike blyplek vir enkelpersoon of paartjie. Privaat, rustige omgewing met klein tuintjie om in te ontspan en goed toegerus met alles wat mens benodig.

Willem H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf in Ballito met ons 2 miniatuur Schnauzer-honde.

Zen Cottage is baie privaat, veilige parkering, mooi uitsig wat in 'n woud van bosse kyk. Daar is 'n pragtige park in dieselfde straat waar honde kan gaan stap. Ons het heerlik gebly.

Ineke H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke H
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer daar bly.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Dankie vir jou resensie, dit was lekker om jou hier te hê en ons hoop om jou weer te sien!

Garden Cottage on Zen
Lourita L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diere vriendelike plek teen 'n baie goeie pets.

Ek en verloofde het die tydjie met ons twee worsies baie geniet by Marike. Sy help graag met plekkies om te gaan waar diertjies toegelaat word. Ons kon met gemak ons twee laat hardloop in die tuin. Dis nie naby die strande ons moes soontoe ry, maar met ons hondjies wou ons ook nie pad langs loop nie. Die plek is net groot genoeg vir 'n kort wegbreek saam met ons dierekinders. Ek sal beslis die plek aanraai vir enige iemand wat 'n tydjie wil wegbreek. En veral die wat diertjies het.

Vicky H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en stil, perfek vir as jy nie omgee om nie loopafstand vanaf die strand te wees nie.

Sien sterre.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Goeie dag Vicky,

Baie dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Garden Cottage on Zen
Nicolette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Perfect safe place for mom and daughter, and it had everything we needed.

I can recommend Garden cottage on Zen whole heatedly. My daughter and I thoroughly enjoyed our stay. The cottage had everything we needed, it is safe and has a welcoming homely atmosphere. It is close to a lot of tourist place. The area is beautiful and we loved the variation of the sand and rocky beach.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Hi Nicolette, thank you for your review. It was a pleasure to host you!

Garden Cottage on Zen
Danie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil.

Sou oorweeg vir oornag. Plek is net baie vuil en honde gemors op grasperk. My hele motor vol gemors getrap.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Beste Danie,

Sjoe, dis nou jammer om so 'n resensie te kry.

Ek wens ons het dit gesien terwyl julle hier was, sodat ons dit dadelik kon regmaak. Ons probeer so hard om mooi skoon te maak en die plek mooi, netjies en gemaklik te maak vir gaste, so dis vir ons baie sleg dat dit nie jou ervaring was nie. Jammer ook oor die honde gemors, ons het dit glad nie raak gesien nie, en ons let gewoonlik goed op daarna.

Ons kry so gereeld goeie terugvoer, maar dankie vir jul terugvoer ook - dit hou ons op ons tone dat ons bly verbeter!

Hoop julle het darem 'n goeie reis verder gehad. Laat weet gerus as jul weer in die omgewing is, ons sal dit graag wou opmaak vir julle.

Groete,
Marieke

Garden Cottage on Zen
Marie-lize B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie, maar nie loopafstand van die see of winkels en geen onderdak parkering vir jou voertuig nie.

Kan gerus 'n afdakkie vir die gas se voertuig opsit, verder skoon en netjies, maar bietjie ver van die see en winkels.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Beste Marie,

Dankie vir jou resensie, dit help ook vir ander toekomstige gaste om 'n besluit te maak. Ons probeer so goed as moontlik op die instansie beskrywing uit te beeld wat ons wel bied, en hoop dat ons sterre daarvoor verloor nie.

Ons is 850m van die strand af, asook die naaste winkel daar, en net 'n bietjie meer as 2.5 km van die hoofwinkel sentrum af, soos op ons beskrywing. Soos julle wel noem, dit is nie noodwendig vir almal stapafstand nie.

'n Verbetering wat ons wel kan oorweeg, sodra ons kan, is om 'n afdakkie op te sit vir parkering. Baie dankie vir die voorstel! Ons beskryf die parkering as veilig agter 'n elektriese hek, maar nie onderdak nie. Tot ons wel 'n afdak kan opsit, dink ek intussen dis 'n goeie idee dat ek 'n foto van die parkering opsit vir voornemende gaste.

Hoop julle het jul vakansie verder geniet.

Alles van die beste,
Marieke

Garden Cottage on Zen
Nathasha S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place, value for money. Ideal if you want some quality time with your significant other.

There couldn't be any faults found, everything was perfect. From privacy to cleanliness. Definite monies worth, only suggestion for betterment would be a light on the outside of the cottage and an air-con unit.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Thank you for a good and constructive review. We welcome suggestions and will look into implementing these soon!

Garden Cottage on Zen
Adele H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Enkelreisiger

Skoon, netjies, met alle geriewe. Vriendelike gasheer. Veilig vir honde. Kan aanbeveel.

Sien sterre.

Garden Cottage on Zen's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar, ons is bly jy het dit geniet en dit was 'n plesier om jou en honde hier te hê.

Garden Cottage on Zen
Wessel L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig 'n nice plekkie.

Ons was en is rerig beïndruk met die plek en sal definitief weer daar oorslaap en aanbeveel.

Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zenrylaan 114, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoEx4QdBVUvRqOGBpmzCGKOQBEo18juagxPDBxhH1CEEXUz5cU2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 114 Zen Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -29.53346 31.21676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!