Garden Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garden Flat is in 'n stil omgewing in Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë. Dié historiese dorpie is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse. Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die langste en oudste wynroete ter wêreld, met meer as 145 kelders. Dis een van die grootste besienswaardighede van die Wes-Kaap.

Daar is 2 selfsorg-eenhede op die eienaars se perseel. Die eerste eenheid is op die onderste verdieping en die tweede eenheid is op die boonste verdieping. Die eenhede het elkeen 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede het ook elkeen 'n toegeruste kombuis.

Garden Flat het 'n gemeenskaplike swembad, tuine en braai-area op die perseel.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, stap, visvang, 4x4-roetes, abseil, en bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za