Garden Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Inn is in Modimolle en bied gerieflike selfsorg-verblyf.
Die gastehuis het eenhede wat geskik is vir 2 tot 3 gaste. Die eenhede het elk 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Verder het elke eenheid ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Gaste deel die gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskaste en etenstafel toegerus is.
Braaigeriewe is beskikbaar. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien agter 'n afstandbeheerhek.
Modimolle het voetslaanroetes, gholfbane en gaste kan plaaslike wild- en natuurreservate besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Garden Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom