Garden Retreat Knysna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garden Retreat Knysna is 'n selfsorghuis in Old Place in Knysna. Die perseel is ideaal geleë en net 'n kort rit vanaf verskeie besienswaardighede in die dorp.

Dié vakansiehuis is volledig gemeubileerd en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die oopplan-kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en daar is 'n wasmasjien.

Die sitkamer langsaan het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot die patio met 'n gasbraai wat gaste kan benut. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Garden Retreat Knysna is 3 km vanaf Knysna Mall in die middedorp, 3,5 km vanaf Theseneiland en dis 'n skilderagtige rit vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Garden Retreat Knysna sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Retreat Knysna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za