LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Route Cottage | LekkeSlaap
+22

Garden Route Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-weg 67, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Route Cottage bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Wildernis. Dié kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat 'n bietjie uit die stad wil wegbreek, maar steeds naby die dorp se besienswaardighede wil wees.

Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n instapstort en 'n pootjiesbad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, 'n koffiemasjien en ander toebehore.

Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n dek met draagbare braaigeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Parkeerplek is beskikbaar voor die kothuis vir 1 voertuig. Garden Route Cottage is sowat 7 tot 10 km van die strand, restaurante en 'n paar winkels af.

Slaapplek

’n Bespreking by Garden Route Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bitou-weg 67, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou-weg 67, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZXyP5IPRtVwQZdup97NbtHiz2AZqUx8y2iw0TSTp50hpS5WvGW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 67 Bitou Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.980649707267 22.622326996012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!