LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden Route Island Guesthouse | LekkeSlaap
+24

Garden Route Island Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 31, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Garden Route Island Guesthouse is in Sedgefield op die Tuinroete geleë. Dis stapafstand vanaf die Wild Oats-plaasmark en bied bekostigbare verblyf in 5 en suite-slaapkamers wat onlangs opgeknap is. B&B-verblyf kan ook gereël word.

Sedgefield is 'n gewilde toerismebestemming aangesien dit naby verskeie doendinge en besienswaardighede is. DIe Swartvlei-strandmeer is stapafstand hiervandaan en dis die perfekte plek vir watersport, hengel en voëlkyk.

Soggens kan jy die dag op die regte noot begin deur te smul aan 'n stewige ontbyt.

Saans kan jy in die luukse en suite-slaapkamer ontspan en 'n glasie wyn geniet terwyl jy op die balkon ontspan. 'n Kombuisie is ook beskikbaar. Die badkamers het warm storte. In die kamers is daar koninggrootte-beddens of driekwartbeddens vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Garden Route Island Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • De Wet-straat 31, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Island Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 31, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAalyqMOzqBeRWoqZ1Vgr2tHCDv77t37cvqtq5rnGEJ1yKnFzBAi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 31 De Wet Street The Island 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.015757 22.778105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!