Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Lekkerte Le Vallia

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Garden Route Lekkerte Le Vallia
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rosemary O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary O
Gesin met klein kinders

No complaints, thank you.

It was a lovely, peaceful and safe stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Rosemary. Kyk mooi aan jou pragtige familie. Seën en sterkte daar in die groot stad. Mooi bly.
Garden Route groete.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Annika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, fantastiese gasvrou.

Die verblyf was fantasties! Dit het alle verwagtinge oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie! Waardeer die terugvoering. Baie bly dat dit so fantasties was en dat julle sommer weer terug is vir julle Desember vakansie 2025! Sien uit om julle weer te sien. Groet ons mooi baba!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Fatima D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatima D
Gesin met tieners

Alles was baie gerieflik. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons kuier.

Baie pragtige huis, loopafstand van Garden Route Mall, veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Fatima, julle kuiertjie was net kort. Baie bly jy het dit geniet. Mooi bly!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Tobela D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobela D
Saam met vriende

Our stay at the venue was very nice, and the owner is very friendly. Place is safe, neat and spacious. I loved it.

I would recommend it to anyone looking for accommodation around the area. The price is reasonable and the place is neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M
Saam met vriende

Dit was wonderlik, gasvryheid was tops.

Ek het eerlikwaar ons kuier daar baie geniet, Maggie jy't ons baie goed ontvang, jou gasvryheid laat mens sommer tuis voel. Plek is perfek, ek het niks klagtes nie. Ek sal dit enige tyd vir ander aanbeveel en ook self weer wil gaan. Die plek is baie netjies, dis op 'n veilige plek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Eloise, waardeer jou feedback. Tot ons weer sien.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Shan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shan S
Gesin met klein kinders

Best host.

Super friendly and made our stay very special. Really went out of their way to make us feel at home. The house is so beautiful and big, perfect for a big family/group of friends to go and relax. ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Thanks Shan, it was nice meeting you. Stay well until next time.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Anastasha S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S
Besigheidsreis

Great.

Our team enjoyed living here. Thank you for the great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Your team was great.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Bruce L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce L
Gesin met klein kinders

Al wat ek kan sê, is amazing. 100% die moeite werd en 'n pragtige plek en 'n baie mooi uitsig oor die berge en baie stil. Ons gaan definitief weer gaan. Baie dankie.

Sien julle weer volgende jaar en weereens baie dankie, julle plek is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Bruce. Eks bly julle het ons mooi tuin route so geniet. Tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Aphiwe D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe D

Pleasant stay, did not encounter any problems.

The rooms were sufficient and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie lekker, goed ontvang, netjiese plek, veilig.

Veilig, volle DStv-pakket, WiFi, netjies, naby malls, sentraal tot alle belangrike roetes, braaigeriewe en die eienaars het ons goed ontvang. Sal enige tyd weer van hulle diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Paul. Julle was pragtig.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Bettie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukig was dit nie 'n vakansie nie.

Maar dit is die perfekte plek. Akkomodeer 7 mense, parkering, sentraal na dorp, mall en ook see toe. Ek sal definitief weer daar gaan bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C
Gesin met klein kinders

The perfect home away from home.

We travelled from Port Elizabeth for a family member's wedding. We were welcomed by a very friendly and helpful Maggie. The house is spacious, neat and accommodated our every need. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Waardeer die terugvoering. Altyd welkom, julle was pragtige gaste.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Suraya B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suraya B
Enkelreisiger

Comfortable.

Host was lovely, very friendly and explained everything to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Thank you for the feedback. It is a shame that you had such little sleep and that you were hardly at the house. All of the best and thank you for leaving the house so clean and tidy. Much love. Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Bryan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan F
Saam met vriende

Wonderlik en asemrowend.

Absolute waarde vir jou geld. Ons het 'n wonderlike tyd daar gehad. Netheid en goeie diens was aan die orde vir die naweek. Eienaar het 'n pragtige gesindheid. Hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Bryan. Word opreg waardeer. Groete tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Morne V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Baie nice.

Baie nice plek. En 'n vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Morne, julle was net so oulik en vriendelik. Dankie dat julle die huis so mooi skoon gelos het. Mooi bly en sterkte met die werk dinge.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Eric Deon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric Deon P
Gesin met klein kinders

It was a amazing.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Eric. Waardeer en pas julle mekaar mooi op. Tot ons weer sien. Garden route groete.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Sharoy S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharoy S
Gesin met klein kinders

A home away from home.

Was lovely to stay there, close to everything and very comfortable. Will definitely stay there again when in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Thanks much appreciated. So happy that you enjoy yourselves and congrats to your beautiful daughter with all the medals on swimming. Keep well and stay safe.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Janice V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice V
Gesin met tieners

Veilig, gerieflik.

Die huis is so mooi. Gerieflik en naby winkelsentrum. Ons was baie goed ontvang en het heerlik gekuier. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Julle was pragtige vrolike gaste. En dankie dat julle die huis so mooi gelos hetmooi bly tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Laurens M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens M
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Ligging en toegang tot winkelsentrum en ander geriewe. Paaie uit en in die area is baie goed. Baie lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie!!! Mooi bly tot weersiens en pas die kinders mooi op

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Andrit S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrit S
Gesin met klein kinders

Kon nie vir beter gevra het, plek is baie gerieflik, baie koud in winter maar daar was lekker warm snoesige komberse vir dit, plek is groot en baie veilig, volle pakket DStv, alles was vir ons gemaklik, glad nie ver van winkels nie. Kindervriendlik, kinders hul baie geniet.

Ek sal beslis hierdie plekkie aan mense voorstel, waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie baie dankie. Waardeer die terugvoering. Ontvang julle enige tyd weer. Mooi bly tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Christina M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Was awesome.

Sal die webtuiste enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie!!!!!!!!!!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Helena M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Die verblyf was baie lekker in 'n rustige gebied geleë en veilig vir ons kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Helena! Pas jou oulike gesin mooi op. Goedheid en guns.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Melanie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Gesin met tieners

Ideaal vir gesinne, waarde vir geld.

Die verblyf was aangenaam, naby die Garden Route mall en hoofroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Melanie!! Was goed om julle hier te he. Tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Vyoniver M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vyoniver M
Gesin met klein kinders

Fantasties en rustig.

Was fantasties. Dit was net nie genoem dat daar mense woon nie. Was onverwag maar baie fantasties nog steeds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Lekker lag ek nou vir nog mense. Dankie!! Tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Charity W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity W
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, naby familie en veilige buurt.

Plek was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons het dit geniet en die eienaar was baie vriendelik met die aankoms van ons. Sal definitief weer terug keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Charity, ek waardeer die terugvoering opreg. Mooi bly en dankie baie dat julle die huis so netjies gelos het. Groete tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Henry Merlin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry Merlin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief beste keuse vir akkommodasie vir familie.

Maggie was vriendelik en altyd beskikbaar. Goed verwelkom. Alles was netjies en skoon. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Sien julle gou weer, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Hi Henry, baie dankie vir resensie. Ek waardeer dit opreg. Julle was pragtige gaste, tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Tracey B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Gesin met tieners

Dit was 'n huis weg van die huis.

Alles was baie netjies, skoon, veilig en baie vriendelik. Ons het regtig tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Wow Tracey, hoekom het jy so hard gewerk. Jy moes rus maar toe sprinclean jy. Julle was pragtige gaste, dankie vir julle vriendelikheid en die huis wat jy so mooi netjies gelos het. Groete vir jou pragtige kinders, geniet lewe!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Elziné J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elziné J
Saam met vriende

Lekkerste vakansie-tuiste!

Maggie was altyd daar om te help as dit nodig is. Baie veilig met alarm en mense wat heeltyd patrol. Die huis is perfek ─ groot genoeg en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Julle was die rustigste, oulikste en netjieste jongmense. Alle sterkte en voorspoed met julle nuwe dinge en grootmens wêreld. Gaan groot en geniet die lewe. Baie dankie dat julle die huis so mooi en netjies gelos het. Groete tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Lucas T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas T
Saam met vriende

Words won't describe how amazing the place is, please do visit it for the best experience.

Definitely my best choice of accommodation for family and friends looking to have an amazing stay. We'll definitely be coming back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy-lee K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy-lee K
Gesin met klein kinders

Vriendelike eienaar, netjies, goeie ligging, uitstekende sekuriteit.

Ek gaan beslis weer gebruik maak van die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Rustig, netjies, veilig en 'n plesier om daar te bly, sal beslis weer bespreek.

Die netheid, ligging van die plek is ideaal vir 'n wegbreek. Die eienaar van die plek was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Marlene. Sien uit en baie baie dankie dat julle die huis so mooi en netjies gelos het. Housekeeping was in hul noppies.
Mooi bly, wees veilig en kyk mooi na julle self.
Groete
Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Anastatia B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia B

Heerlik.

Die huis was baie netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Baie lekker, goeie kontak, hele huis met alle geriewe beskikbaar.

Baie lekker, goeie kontak, hele huis met alle geriewe beskikbaar. Maggie was altyd beskikbaar, Vol DStv in sitkamer en hoofkamer. Twee braaiplekke, veilig vir kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Hi Jacques,
Dankie vir die terugvoering, waardeer opreg. Julle was pragtige gaste, ons het julle geniet en is so bly dat julle ons tuinroete so lekker kon verken, geniet en waardeer. Net die beste vir 2021 met jou pragtige gesin. Dankie vir die huis wat julle so pragtig en mooi skoon gelos het. Dis vir jou pragtige vrou want eks seker jy het nie n vinger geroer nie.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Nina A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nina A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie dankie Maggie vir jou vriendelike, warm ontvangs. Die huis is uiters netjies, sentraal geleë en regtig 'n huis weg van die huis. Alles was tops. Ek sal dit vir almal wat ek ken aanbeveel. Maggie, ons sien jou definitief binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna W

Very pleasant, I really enjoyed my stay although it was very short.

I got feedback from Garden Route Lekkerte Le Vallia asking about our stay which I thought was very friendly and I appreciated immensely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dear Johanna,
Your detailed feedback via WhatsApp was much appreciated. All your suggestions were immediately implemented and the guests were very happy that came after you, thank you very much. I am happy that you enjoyed your stay and visits to your family. Thank you for leaving the house so neat and tidy for the housekeeping team.
Blessings,
xxxx

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Gavin J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J
Saam met vriende

Enjoyed the space, freedom and comfort.

The host was welcoming and pleasant. We enjoyed being able contact Maggie when we needed to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis was gerieflik, alles op sy plek. Dit was veilig en rustig.

Dis naby die see en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Micheal, waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste en baie dankie aan jou vrou wat alles so mooi gelos het, ons waardeer dit opreg. Groete.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Thapelo T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo T
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay at Garden Route Lekkerte Le Vallia.

This is one of the best guest houses in South Africa. It is a beautiful big house that is well furnished. Everything is new. We found everything found it very suitable for our family. The rooms we very spacious and clean. My wife rated the kitchen 100%. My kid were so happy to find DStv Explora with all the channels opened. I was very pleased with the choice of accommodation I chose for my family. Lekkerte Le Vallia is a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Thank you Tau we appreciate your feedback. Always trying to keep our guests happy as we are blessed with top guests all the way. I posted the stuff you left behind, please be on the lookout for the parcel.
See you again end of 2020!!! And thank you to your wife who left the house in tip top shape, housekeeping was all smiles when they entered the premises. Much appreciated.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Paul W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Gesin met tieners

Spacious accommodation and welcoming host.

The house was well-equipped for our family and we made good use of the kitchen for our meals and lounge/dinning area to relax at night (and to take in the DStv) . It is close enough to the beach, the George Mall and to serve as a base to go travelling around the Garden Route. Maggie was a wonderful friendly and warm host. We were however a little anxious about the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Thank you Paul, your feedback is much appreciated. I am so happy that the weather was in your favour with all your runs and hikes. Thank you for the letter you left in the kitchen with the glasses and bowl that you replaced. I am happy that you enjoyed the house. As for location, no need to be anxious as you now experienced it yourself, that no incidents and your wife could freely go for her morning runs at 06:00 in the mornings. All of the best for the year ahead.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve J
Saam met vriende

Beautiful.

Awesome service, beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V

Mooi skoon en baie aangenaam.

Aan die begin het die omgewing ons afgesit. Op die einde van die dag het ons baie lekker gebly en absoluut geen ongerief ondervind nie. Alles was baie netjies en skoon. Ek beveel dit aan vir almal. Dit was baie besonders. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Barry. Waardeer jou voorstelle met die badkamer en het sommer dadelik werk daarvan gemaak.
Groete tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Imilda O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imilda O
Gesin met klein kinders

Genotvolle naweek.

Huis is perfek toegerus en die ontvangs was uitstekend. Perfekte plek om as basis te gebruik om die area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie!!!! So bly julle het dit geniet en is veilig tuis. Wens jou alle sterkte toe met die nuwe dinge en weet alles sal ten goede uitwerk vir julle.
Waardeer jou terugvoering. xxx

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Yolanda S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie vir die mooi briefie op die yskas! Waardeer dit. Ook baie dankie dat julle alles so mooi, netjies en in plek gelos het. Waardeer opreg.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Johnny S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S

Ons het heerlik ontspan.

Huis is lekker ruim en netjies. Goed toegerus om jou tuis te laat voel. Warm ontvangs gekry van Maggie. Baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie Dankie Johnny! Wow, dit lyk nie hier was gaste nie. So netjies, skoon en alles in plek het julle dit gelos. Waardeer opreg, duisend dankies! Sterkte met die eksamens, ons hou albei duime was.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Karien F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Karien F
Gesin met klein kinders

Maggie wonderlike gasvrou, woning netjies en skoon.

Ontvangs baie warm, Maggie wonderlik. Woning netjies en skoon, kort bietjie aandag. Ek het nie baie gemaklik geslaap nie, was bietjie onrustig in die aande. Omgewing het ons afgesit, te veel deurloop in strate, en die straat loop reg voor huis. Saterdagaand baie lawaai, Sondagoggend ook baie lawaai. As huis in ander rustiger woongebied was, was als 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie vir terugvoering, ons doen met graagte wat ons kan binne ons beheer. Net jammer dat julle soveel vuil skottelgoed en oorskiet kos op stoof gelos het.
Groete

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Nella C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nella C

Baie behulpsaam. Netjies. Vriendelik

Baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Nella. Waadeer die terugvoering. Die huis was baie mooi skoon gelos.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Donalda L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donalda L
Gesin met klein kinders

Great place to stay. Enough space to spend time with the family.

Safe and very clean. Big house and near to the mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Donalda. Waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste. Dankie dat julle vir ons so mooi skoon huis gelos het. Waardeer opreg.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Magdalena L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en mooi!

Ons was eers bietjie skrikkerig oor die ligging, maar het so lekker gebly en Maggie is so vriendelik en behulpsaam! Baie dankie!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Julle was pragtige gaste! Groot plesier. Dankie vir die terugvoering.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Ravial A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravial A

Wonderlike plek sal weer gaan. Buurt baie rustig en veilig, beveel dit aan vir enige een aan.

Wonderlike huis, het 'n baie aangename tyd gehad. Die verwelkoming was tops. Beveel enige een aan om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Beste Ravial,

Baie baie dankie vir die terugvoering. Waardeer opreg dat julle die huis perfek gelos het. Sien uit om julle weer te sien.

Groete
Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Lindy W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy W
Gesin met tieners

Home away from home.

Is stunning, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

En sowaar daar sien julle sommer gou weer.
Dankie!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Collen J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Collen J
Saam met vriende

Ek was baie beïndruk met die verblyf en die ontvangs.

Ek beveel dit vir enigiemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie. Tot weersiens.

Groete
Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Laurence P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence P
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense.

Baie lekker gebly, verblyf was baie skoon en netjies met al die geriewe van huis en nog bietjie meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Waardeer die terugvoering. Baie dankie

Groete
Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Madelein L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein L

Lekker gebly.

Het lekker gebly, maar die area was bietjie lawaaierig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich T
Saam met vriende

Dt was baie lekker in lekkerte Le Vallia.

Ek wil baie dankie sê aan Maggi en die webtuiste, die huis was baie netjies en Maggi was vriendelik. Die plek was veilig. Ek sal enige tyd weer bespreek. Dankie Maggi vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie aan jou en die pragtige gaste wat saam was.

Groete
Maggie

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Ruwayda D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda D
Saam met vriende

Ons kuier was fantasmagories gewees.

Eerstens wil ek net baie dankie se vir Maggie vir haar vriendelike diens en netjiese huis. Ek sal dit definitief aanbeveel. Kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ek gee die verblyf en diens 'n massiewe 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met vriende

Fantasties.

Baie dankie Maggie vir fantastiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonell C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonell C

Jy voel tuis.

Aangename plek om te gaan, sal dit definitief aanbeveel vir vriende en familie, uitstekende kliëntediens en die eienaar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Jonell,

Waardeer die terugvoering. Hoop die glas wat julle vergeet was het by julle uitgekom.

Groete tot weersiens.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Anza M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza M
Gesin met tieners

Was heerlik met alles wat jy in 'n huis nodig het.

Skoon, netjies en huislik. Voorstel: Ek weet dis duur, maar vir die George-weer moet julle dalk belê in 'n tuimeldroër. Baie dankie vir die wasgeriewe, dit het ons verblyf vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Anza, waardeer die terugvoer. Enige voorstelle is altyd welkom!!

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Elton S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elton S
Gesin met tieners

Dit was 'n ongelooflike warm lekker ontspanende wegbreek vir my en die familie

Ons wil die openhartige ontvangs deur ons gasvrou bedank vir die warme en plesierige welkom laat voel oomblik toe ons daar stop Donderdagmiddag. Die gasvryheid en die lekker vrolike ontvangs het sommer die naweek op 'n goeie noot laat afskop en nie eers die koue nat weer kon die atmosfeer demp nie. Die huis sal ek vir enige een aanbeveel wat 'n goeie wegbreek wil geniet nie binne 'n gewoel nie, maar ook nie ver van al die bedrywighede nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Deidre!! Dis die gees, goeie of slegte weer, julle was pragtige gaste.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Eloise B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B
Gesin met klein kinders

Fantastic experience.

Maggie was an exceptional host, as well as Rauol, the onsite caretaker. The house was in tip top shape. Everything was so beautiful and neat. Thank you for the exceptional experience and warm family welcome. I will definitely see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Eloise, ek waardeer jou terugvoering.
Julle was pragtige gaste.
Tot volgende keer.
Groete

Garden Route Lekkerte Le Vallia
David L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Besigheidsreis

Baie goeie prys vir verblyf en baie ruim.

Skoon en baie groot vir kamers. Baie mooi skoon en als is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie David! Julle het so hard gewerk dat julle nie eers kon braai nie. Waardeer terugvoering.

Sterke met alles.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Natasha V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie mooi, skoon en netjies. Nie 'n enkele probleem gehad nie.

Ons het geen probleem gehad nie, was in die begin bietjie onseker oor die ligging. Ek sal dit enige tyd weer gebruik en Maggie se diens was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Natasha, ons het al 'n gas gehad wat navraag gedoen het wat deur jou verwys was. Baie dankie vir die verwysing.
Ons is geseënd met pragtige gaste.
Mooi bly en sterkte met die kompetisies.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Charlene H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Rustig, stil en ruim.

Naby aan Garden Route Mall. Sentraal geleë. Baie netjies. Ruim vertrekke. Volle DStv. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Charlene, ons waardeer jou terugvoering. Julle was pragtige gaste - dit lyk nie eers asof die huis gebruik was nie.

Groete tot volgende keer.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Hennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Lekker gebly, lekker baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Baie dankie, dit was baie lekker gewees.

Baie dankie aan Maggie vir netjiese, ruim verblyf. Die huis is ten volle toegerus met als wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met vriende

Eenvoudig, gemaklik en gerieflik.

Die verblyf was net gebruik vir slaapplek. Ons was meeste van die tyd nie by die verblyf nie maar ons was tevrede met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davidene B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene B
Saam met vriende

Dit is fantasties. Baie lekker.

Dit was verskriklik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, naby alles geleë, en gemaklik, voel asof ons tuis was by ons eie huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifton L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Baie dankie Cinton. Soos jy sê, sien gou-gou weer.
Vriendelike groete.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Megan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met vriende

Asemrowend.

Baie lekker tuis gevoel,dankie aan Maggie vir die gasvryheid. Voel soos 'n tweede huis. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie Megan,
Dit lyk nie eers asof julle die huis gebruik het nie.
Bly julle het veilig gereis.
Vriendelike groete,
Garden Route Lekkerte personeel.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Najua F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Najua F
Gesin met klein kinders

Lekkerte Le Vallia was perfectly located as it was about 10 km between the various locations we had to drive to daily.

Maggie and her staff were very friendly and helpful. Home away from home accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Gesin met klein kinders

Comfortable and relaxed.

We only stayed one night, so it is difficult to give an in depth review. But having said that, the home was very neat and spacious. Well equipped, with nice little personal touches left by Maggie to make everyone in our family feel special and welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S
Saam met vriende

Dit het gevoel ek was in my eie huis, dit was heerlik.

Die woning is baie netjies, alles is net so gerieflik. Volle DStv-pakket was 'n bonus. Ons het veilig gevoel in Garden Route Lekkerte Le Vallia. Ek sal beslis weer besoek aflê by hierdie huis. Ons is ook baie mooi ontvang. Ons was ook baie na aan die Mall asook die sportveld waar ons seun rugby gespeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer

Dankie. Waardeer jou terugvoering. Ons strewe sal altyd wees om ons gaste tevrede te stel.

Garden Route Lekkerte Le Vallia
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ6EblAQMQSJa5FvkIwKLH1wzDc64sIcIPRHFzK4qtfYcNcUhcE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 3 Carnation Street Levallia 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975479 22.491298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem