Garden View 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garden View 7 is 'n selfsorg-vakansiehuis in St. Michael's-on-Sea, 'n kusdorpie tussen Margate en Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié prentjiemooi dorp het skoon strande en 'n strandmeer wat verskeie watersport-geleenthede en vakansievermaak bied.

Dié losstaande dubbelverdiepinghuis het 'n omheinde veilige tuin en is troeteldiervriendelik en ideaal vir kinders om op hul eie buite in die tuin te speel.

Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Garden View 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden View 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 085 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false