LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden View Cottage | LekkeSlaap
+23

Garden View Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisweg 4, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Garden View is 'n ruim tuinkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Dié kothuis is sentraal geleë in Somerset-Wes en naby gewilde gholfbane en wynplase.

Garden View-kothuis het 'n privaat ingang en is omring deur 'n lieflike tuin en berg-uitsigte. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, eie braaigeriewe en swembad.

Dié kothuis het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort en ’n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV en DStv .’n Ekstra slaapbank is in die leefarea beskikbaar vir ’n ekstra persoon.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolfoond.

Gratis WiFi word voorsien. Skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Garden View Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Garden View Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Drommedarisweg 4, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisweg 4, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MGI3YWM3LTI4ZmItNGZlMC1iNWFkLWRiODRjY2IwYzgyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 3 persone) 11 5 1 5 4 Drommedaris Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.073932789278 18.870783877464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!