Garden View Cottage
Opsomming van Resensie
Grant G - Okt 2019
Gemiddeld
Not a good experience.
Lees meerGarden View Cottage's terugvoer
Hi Grant
Ek is baie jammer dat julle dit so ervaar het, maar ek het vooruit laat weet dat ons wel gaste oor het en dat julle welkom is om swembad te gebruik, maar dat daar wel kinders ook daar sal wees. Nooit het ek gesê dat julle nie mag nie.
Die woonstel is op ons perseel,soos op foto's aangedui en dat daar ook kinders is, dus is dit nie altyd moontlik vir stilte nie, maar gaste het altyd toegang tot die swembad.
Dankie
Elarna
Piet V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie gawe mense en baie skoon plek.
David I - Jun 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Clean, neat, friendliness.
Very enjoyable stay. Neat and clean with all the facilities needed. Close and convenient to all amenities.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Eben J - Apr 2019
Gemiddeld
Awesome.
Shane A - Apr 2019
Gemiddeld
It was fine.
Lees meerMichelle D - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlik!
Garden View Cottage's terugvoer
Baie, baie dankie, julle was ook wonderlike gaste om te huisves!
Lynn V - Feb 2018
Gemiddeld
Perfect getaway spot.
Lynne H - Feb 2018
Gemiddeld
What a lovely home from home!
Isolde D - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige plek in uiters gerieflike ligging vir kort of lang verblyf.
Heleen V - Okt 2017
Gemiddeld
Was baie gerieflik om hier te woon. Baie mooi area, baie netjiese, skoon plek. Ligging was perfek.
Theo T - Okt 2017
Gemiddeld
Baie rustig en lekker gerus!
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisweg 4, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom