LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garden View Executive Suite | LekkeSlaap
+25

Garden View Executive Suite

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Garden View Executive Suite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elize N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N
Besigheidsreis

Baie gesellige en ruim verblyf.

Die eienaars van Garden View Executive Suite is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het my baie welkom laat voel. Die kamer was baie netjies, skoon en modern, met meer as genoeg spasie. Sal graag weer daar oorbly.

Garden View Executive Suite's terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Jy's enige tyd welkom terug.

Garden View Executive Suite
Ronell R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Puik toegerus. Pragtige kamer. Word vir seker aanbeveel.

Garden View Executive Suite's terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Julle is enige tyd welkom terug.

Garden View Executive Suite
Yolandi C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en oulike plekkie om te oornag saam met jou eggenoot of metgesel.

Baie lekker ruim kamer met badkamer. Alles is mooi skoon en netjies, baie modern en gemaklik. Vriendelike en hulpvaardige diens met lekker eetgoedjies tot jou beskikking. Ek sal definitief weer daar oornag.

Garden View Executive Suite's terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Julle is enige tyd welkom terug.

Garden View Executive Suite
Warren G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren G
Besigheidsreis

Will definitely be back if in the area.

Clean, friendly, comfortable - what more do you need?

Garden View Executive Suite's terugvoer

Thanks so much for your review Warren. You are most welcome back anytime.

Garden View Executive Suite
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbroath-laan 6A, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARW9i2fkUKxmbZrB23SiryrdzcxUI9P99Dk86CkuBbnyV5zjiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 6A Arbroath Avenue Hurlingham 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.10223 28.02454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!