Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Villa Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Garden Villa Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christiaan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Saam met vriende

Gasvry, vriendelik en voel soos tuis.

Hetta het ons met ope arms ontvang en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die voorsiening vir 'n ekstra lig en gasstoof om ons teen beurtkrag te beskerm was ook baie goed. Ek sal vir seker terugkeer na Garden Villa Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mawande N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawande N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

We had an exceptional stay at Garden Villa. The house is situated in a peaceful and quiet neighborhood with beautiful views of the Outeniqua mountains and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, uitstekende gasvrou. Pragtige tuine.

Die Garden Villa is geleë naby 'n bosgebied. Die tuine op die perseel is pragtig en daar is baie spasie om onder koeltebome te ontspan. Die kamers is baie skoon en netjies en handdoeke word gereeld geruil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en gasvry.

Ons was verstom aan die ruim waarde vir geld eenheid wat in 'n asemrowende area geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason R
Saam met vriende

Great!

Our stay exceeded expectations and would absolutely stay again. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Kaapse gewelhuis met die mooiste berguitsig.

Die gastehuis, en gasvrou, is onverbeterlik. Dit is my nommer een verblyfkeuse in George. Die tuin is 'n lushof en lafenis vir my siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Pragtige plek in mooi area met baie gasvrye en behulpsame eienaars.

Ons 3 broers en ons gades moes inderhaas George toe vir 'n familie gebeurtenis en wou bymekaar bly. Garden Villa Guest House, in 'n rustige area het dit vir ons gebied en ons het 'n heerlike paar dae gebly, lekker in die mooi tuin rondgestap en na warm dae kon ons heerlik afkoel in die swembad. Hetta, ons gasvrou het uit haar pad gegaan om alles vir ons te doen. Die continental breakfast het op die ou end bacon en eiers ingesluit. Sy het gecater vir 'n Paleo-eter in die groep en die cappuccinos het aanhou kom en met ons vroegoggend vertrek huistoe is ons verras met tuisgebakte worsrolletjies vir padkos. Baie dankie vir die heerlike verblyf en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Fantastiese ligging en gasvryheid uit die boonste rakke.

Die beste plek om met jou hondjie vakansie te hou! Waarde vir geld. Vriendelike eienaars wat baie lief is vir diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Hetta and Lindsay

Garden Villa Guest House
Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Gasvrou baie moeite gedoen vir my. Ek het 'n voedselallergie en sy het spesiaal vir my ontbytgoedjies gemaak. Ons het 'n komplimentêre bottel vonkelwyn gekry. Ek en my man is op die 30 Desember getroud. Die tuin is 'n lushof van blomme en kalmte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse stilte.

Pragtige huis met fantastiese tuin. Kamers is netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik indien in die omgewing. Ontbyt wat gratis ingesluit is, was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe beoordeling van ons gastehuis.
Hoop om julle binnekort weer hier by ons te huisves.

Garden Villa Guest House
Marili T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marili T
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf met 'n gawe ontbyt.

Die spesifieke kamer het 'n lieflike badkamer gehad. Skoon linne en yskoue water in die yskassie sowel as 'n koffiemasjien. 'n Lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Ek is bly dat julle die verblyf hier by ons aangenaam gevind het.
Ek sien uit om julle weer binnekort te kan huisves.

Garden Villa Guest House
Hardus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus M
Enkelreisiger

Great location/hospitality/breakfast.

Will truly recommend Garden Villa Guest House to anyone who would like to stay in a relax environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Thank you and hope to see you again soon.

Garden Villa Guest House
Johannes P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Beeldskone herehuiseiendom in die hartjie van George.

Garden Villa Guest House is 'n verstommende mooi gastehuis. 3 brons fonteine versier 'n kleurryke tuin. Ons slaapgeriewe was 5 ster-gehalte met 'n omvattende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Thank you for the wonderful review of our guesthouse. I am pleased that we could provide the luxury and comfort for you to enjoy and I trust that we will be host to you in the very near future.

Garden Villa Guest House
Philip J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf. Beveel sterk aan.

Goeie diens en versorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is an absolute fantastic place to stay.

This was our holiday start. It was perfect. We could not fault anything. It gave us everything we wanted, location, atmosphere, service, cleanliness, breakfast was fantastic. Thank you to the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Villa Guest House se terugvoer

Thank you for the wonderful review of our guest house. This gives us such encouragement to make our guesthouse the best place to stay for all our future guests. Our motto your best comfort away from home.
Hope to see you soon.
Hetta

Garden Villa Guest House
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-weg 35, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09b17a85d17c4c12ad07603925fb761eb8d6bfc74f27511be4d922c387567d30f7bfef2fe7a1c3212a2c853e03a9e85cb53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 35 Plantation Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.947658796277 22.445532381534