Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-straat 6, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Garden Villa bied is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste in Keurboomstrand sowat 160 m van die strand af.

Dié veelvlakkige huis word deur melkhoute omring en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die tweede verdieping het 2 slaapkamers en 'n studeerkamer wat ook as kinderkamer gebruik kan word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 2 slaapkamers en 'n kombuis- en leefarea op die eerste verdieping. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n bad het. Daar is 'n stoof, oond en 'n mikrogolf in die kombuis en gaste kan in die sitarea ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die area.

Die grondverdieping het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n sitarea.

Daar is buitebraaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Keurboomstrand bied pragtige strande waarop gaste kan ontspan en visvang en gaste kan ook in die area gaan stap of voetslaan en die Keurboomsrivier Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Garden Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Garden Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Garden-straat 6, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-straat 6, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqB8q37oae6KgngNoTTf3TYTGghVGYTe7TwgiIquxOq1oxCBMko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 6 Garden Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.002444960309 23.458843280951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem