Craighall Park Akkommodasie by Gardenia Boutique Hotel | LekkeSlaap
+102

Gardenia Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Gardenia Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Celeste R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste R
Gesin met klein kinders

Was voldoende en die rustigheid van die plek was baie waardeer.

Die plek oor die algemeen is lieflik, my enige negatiewe kommentaar is dat die geriewe om die swembad definitief 'n opgradering nodig het. Die sambrele het 2 keer omgeval en ons was amper beseer, en ook daar is nie veel meer skadu om die swembadarea nie. Ek was mal oor die honesty bar-konsep, maar het dit toe nie gebruik nie want daar was geen ys beskikbaar nêrens nie. Die grootste negatief vir ons was dat die kamer waarin ons was se vloerteëls so gevlek was dat ek kort-kort moes kyk of dit vuil is of gevlek. Ek het heeltyd vir my kind gesê om haar skoene maar aan te hou, want ek was bekommerd oor vuilheid op haar voete. Die stort het ook ongelooflik baie skummel gehad so ons het met plakkies gestort. Vir 'n 4-ster-hotel is die bogenoemde 'n jammerte, want die res van die plek is pragtig. Die staff is baie behulpsaam en vriendelik, die ontbyt was heerlik!

Jeanie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Wat 'n wonderlike naweek het ons nie gehad nie, dit is beeldskoon en smaakvol. Die diens was fantasties, en die perseel baie netjies. Super gemaklik en so die moeite werd, sal enige tyd weer soontoe gaan. Die swembad area is 'n belewenis.

Anneliza I - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliza I
Besigheidsreis

Beautiful place and wonderful service.

Will visit again because the atmosphere was wonderful, service amazing.

Vanaf R1 224
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 224
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 224
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portland-laan 14, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJm4DmwSQpGV73qxz8bjkvg1oP8p5RDgGY8JDdwNutXdGj6y5xb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 224  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 14 Portland Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.12521 28.02999
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za