LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gardenia House | LekkeSlaap
+53

Gardenia House

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Weg 77, Hyde Park, Johannesburg, 2129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 479 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gardenia House is 'n lieflike B&B in die hartjie van Hyde Park in Johannesburg. Dié mooi versierde gastehuis is 900 m vanaf die Hyde Park Winkelsentrum en is goed geleë vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gardenia House is in 'n privaat en lowerryke tuin geleë en het 7 individueel ontwerpte suites. Dié suites is met gemak in gedagte ontwerp en het sagte badhanddoeke, kussings en linne. Elke suite het 'n en suite-badkamer, gratis onbeperkte WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, 'n haardroër, elektroniese kuis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lessenaar, verhitte handdoekreling, ondervloerse verhitting en japonne. Die suites word elke dag skoongemaak en die kamers kan ook elke dag mooi voorberei word. Internasionale koppelpunte is op versoek beskikbaar.

Daar is 'n lieflike swembad, 'n stoep en 'n sitkamer met 'n kaggel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die eiendom is met toegangsbeheer, geslotekringtelevisie-kameras en 'n 24 uur-veiligheidswag beveilig. Lughawe-pendeldienste en spa-behandelings is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 3de Weg 77, Hyde Park, Johannesburg, 2129, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 479
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 479
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Weg 77, Hyde Park, Johannesburg, 2129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA033d285e7e4c4a5ee7223068f9682a0bb6c2beac7baf2a9f1e8f61d0fb63725b548797d0177f74dfedb840cfb6ae044b159f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 479  per nag (vir 2 persone) 75 3rd Road Hyde Park 2129 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.128001725439 28.043852915939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!