Gardens 1604
Opsomming van Resensie
Etienne N - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut ontspannend met 'n fantastiese uitsig daarby.
Gardens 1604 se terugvoer
Goeie dag Etienne,
Baie dankie vir die lekker worde. Dit was aangenaam om u self en Leonie te akkommodeer en ek is so aangenaam dat u die woonstel goed toegerus en gerieflik geleë gevind het.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Mill- en Buitekantstraat, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom